Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spring Valley

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jane' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Spring Valley
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lesinda F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda F

Ligging is perfek. Mooiste uitsig en die eenheid was baie gerieflik.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad en die verblyf was baie gerieflik.

Franziske E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franziske E

Fantasties.

Perfekte wegbreekplek, gasvryheid is uitstekend. Baie dankie.

Evan R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan R

Sal beslis weer gaan.

Ek en my vrou het 'n heerlike paar dae in die Serengeti-eenheid geniet. Die natuur is beeldskoon en die akkommodasie was fantasties. Dis die perfekte plek om vriende en familie saam te vat en tyd saam te geniet. Die eenheid was tenvolle uitegrus met alles wat mens nodig het. Die heerlike kaggel was 'n wenner en die dek/stoep het die mooiste uitsig elke dag opgelewer.

Tammy P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy P

Peaceful, breathtakingly beautiful. Sunsets are out of this world. Worth it.

Stunning stay. Great dams and places to walk. I like that units were far enough from the next unit. Friendly staff. The unit we stayed in was beautiful. Stunning view. The tub outside is a bonus, but due to the wind, we did not use it. It is pet friendly; however, there was no fence around the unit, which means we could not really let our dogs loose around the yard. Beagles and their noses .

Carien H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Wonderlik en rustig.

Die plek is baie netjies en baie skoon! Die ligging is asemrowend en dis so rustig. Die 2 kamers bied genoegsame privaatheid vir 2 couples en is regtig egtig een van die beste plekke waar ons nog was. Ons gaan verseker terugkeer.

Francois V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Luuks.

Baie dankie, baie netjies, en heerlik gekuier. Alles was daar wat mens nodig het en gasheer was baie hulpvaardig en vriendelik. Beeldskoon plaas en damme.

Chantelle M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Fantasties, was baie mooi!

Ons sou net graag voorstel wil maak om die gasbraaier te verander na 'n normale braai, ons sien baie mense het dit ook op hul resensie gesit en ons stem saam, maar andersins is alles regtig wonderlik.

Spring Valley se terugvoer

Hi Chantelle,
Baie dankie vir jou resensie! Ons sal daarna kyk om die gas braaier te vervang.
Vriendelike groete,
Jané

Spring Valley
Michelle E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Ongelooflik!

Ek beveel dit vir seker aan. Ongelooflike mooi ligging en uitsig met baie netjiese verblyf. Die diens is ook uitstekend.

Altia D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altia D

Lekker!

Naby genoeg aan die dorp, Dullstroom. Ver genoeg om te voel asof jy in die middel van nêrens is. Heerlik en 'n moet!

Etienne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Etienne V

Bitter teleurgesteld.

Die feit dat jy in die donker jou voertuig moet verlaat om die hek oop te stoot is onveilig. Die asblik in die badkamer was nie skoongemaak van die vorige gaste nie. Die braaibak vir vleis was vuil. Die gasbraai se knop is gebreek en is 'n groot veiligheidsrisiko. Toe ek dit met die bestuurder/eienaar bespreek was sy bewus daarvan. Die braaikamer/kuiervertrek het 'n vloer wat oop is. Dit was regtig onaangenaam om daar te kuier as gevolg van die koue wind deur die vloer. Ek het ook my bedenkinge dat daar enigsins forel in die damme is. Ons was ook nie ontmoet deur die bestuurder/eienaar met aankoms nie.

Spring Valley se terugvoer

Ons is vreeslik jammer vir die ongerief wat u ervaar het. Ons vat hierdie as konstruktiewe terugvoering en sal op elke punt fokus wat u oor ongelukkig was. Ons vat dit ernstig op en sal die verbeterings maak wat u negatief ervaar het.
Vriendelike groete, Jané.

Spring Valley
Irene T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene T

Netjiese, skoon akkommodasie. Baie privaat en stil omgewing.

Pragtige natuurskoon. Heerlik gestap. Naby die dorp, restaurante.

Liezl J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl J

Weelderig, rustig met asemrowende uitsigte.

Dit word nou as een van ons gunsteling verblyfplekke gesien. Daar was niks ontsien nie en die geriewe is fantasties. Beslis die bes toegeruste selfsorgbestemming wat ons nog besoek het. Hulle sal ons beslis weer sien!

Clarisse S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisse S

Asemrowend mooi, goeie beplanning en ligging van huis.

Die plek was goed toegerus en het nie eers besef daar was nog warm komberse op die bed ook nie. Plek was netjies, behalwe ek sou 'n gewone ingeboude braai daar doen, nie 'n gasbraaier nie.

Gert B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Privaat met goeie geriewe.

Ons het dit geniet. Lekker koud. Lekker wegbreek.

Johan N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Amazing.

It is amazing and very accommodating to everyone.

Beyers S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers S

Fantastiese fasiliteit en topkwaliteit!

Moderne afwerkings, ten volle toegeruste sentrale kuierfasiliteit met toegang tot beedlskone forreldam!

Judy S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

'n Ware retreat!

My eerste gedagte was, dit lyk nes op die foto's. 'n Ware retreat op 'n pragtige plaas, jy word wakker met die beeld van berge en water en bokke wat rondloop. Ons het gestap, was in die kano/die bootjie, heerlike gekuier op daai stoep en in die lushof van 'n kombuis, die kinders hulle gate uit geniet! Die personeel is fantasties en ons uitgerus, maar met seer hart teruggekom huistoe. Julle sien ons definitief weer!

Pieter W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Extremely luxurious, clean and in an awesome area with first class service.

6 lady friends away on a Craft Weekend Breakaway. They returned with severe withdrawal symptoms and in a state of depression. They didn't want to leave. Needless to say, their next tentative booking has been done already.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie luukse, skoon en in 'n awesome omgewing met eersteklas-diens.

6 vriendinne op 'n kunstige naweekwegbreek. Hulle het depressief huis toe gegaan met onttrekkingsimptome. Hulle wou nie huis toe gaan nie. Natuurlik is die volgende voorlopige bespreking alreeds gemaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Michelle M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Awesome! Awesome! Awesome!

Wow! Jeanette, ek kan nie genoeg dankie sê vir jou en jou span nie. Dit was by ver die beste plekkie waar ons al ooit weggebreek het. My hart lê op die plaas. Dit is regtig so amazing, het lekker ontspan en die kinders het hulle gate uit geniet. Julle sal my beslis vinnig weer sien! Weereens baie baie dankie, en mag God jou en jou gesin uit julle skoene uit seën.

Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinpad, 6 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdff1b81f2d86f3c914144270ca856fde2c57f45a8cf044ca0f4c04a46d1af4cfcbc3295a3b5020c813ed16661cb9b908e6e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Kruisfontein Road 6 km from Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.446590372854 30.141255408526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang