Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 9 resensies vir Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation
Netheid
2.9/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.2/5
Tanya D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ramp. Nooit weer nie!

Dit was 'n ramp! Ons het lank gewag vir iemand om ons by ontvangs te kry. Ons het 'n sleutel gekry en is ingelig oor waar ons kamer is, maar niemand het saam met ons gestap nie. Dit is nie 'n alleenstaande eenheid nie, maar 'n "glorifeid wendyhuis" met ongeveer 6 kamers. Dit is bitter klein. Die TV was nie eers ingeplug nie. Toe ons wou TV kyk, kon ons nie, want die WiFi werk nie nie. Ons kon ook nie WiFi op ons foon gebruik soos geadverteer nie. Daar is nie meer 'n restaurant nie, dit het afgebrand. Dit is naby die teerpad. Daar is nie veel sekuriteit nie. Die swembad se water is grasgroen. Die plek is nie mooi opgepas nie. Die skoonmaakdames was die enigste positiewe - baie vriendelik en professioneel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babsy S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Babsy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's the best for bird lovers.

It was a one-night stay en route to another destination. The reception staff was welcoming, and the place is okay if you are looking for a sleepover without the luxury. Can't say much, I only checked in and went straight to the room until early morning when it was still dark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Besigheidsreis

Altyd 'n goeie keuse.

Weereens het ons personeel 'n goeie nagrus gehad. Ons was nog nooit teleurgesteld met die verblyf nie. Baie dankie dat julle standaard altyd net die beste is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke!

Ons verblyf was baie lekker. Hul diens en kamers is skoon en netjies, hul restaurant kort bietjie werk en hul menu is verkeerd ge-label. Verder is dit 'n stunning plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L
Enkelreisiger

Baie skoon en warm.

Goeie diens. Puik sekuriteit en hulpvaardigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation se terugvoer

Goeie Dag Mnr Lochner

Ons is baie bly dat u , u verblyf by ons geniet het. Ons sien uit om u weer hier te verwelkom.

Groete
Squirrels Nest Lodge

Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation
Leila G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leila G
Gesin met tieners

Verkeer is nogal raserig.

Alhoewel die gesinskamers ruim was, is bv. die bad gevlek en die toiletsitplek se deksel afgebreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en rustig.

Ligging goed geleë, bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marco V
Gesin met tieners

Nie wat ek verwag het nie.

Bad was vuil met aankoms. Moes vra vir WiFi-pinkode en het net 1GB data gekry. Geen hare-shampoo, net seep. DStv-kanale se opvangs baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 2 Oorlogsfontuin, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0acc77cd68ef28dfbec87f47acfa58aedef9ce37a229e21adf25e2baa44099572480e2146356b1a2a98b491df11bd52e96dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 No 2 Oorlogsfontuin Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.219512238353 29.003857970238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem