LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Tentekamp in Knysna

Squirrels Rest Treetop Glamping

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jofre L
1 nag
5.0
Jul 2026

Baie lekker. Ek doen nooit sommer aanbevelings nie, maar hierdie was fantasmagories soos Paula se. Pragtige alles. Ek het al heelwat plekke besoek en gaste akkommodasie gesien en bemark in my vorige lewe, en hierdie is een van my top aanbevelings. Snoesig, rustig en met alles binne reikafstand. Die stort op sy eie was meer as 'n treat. Eienaar baie nice mens en was op call toe ek firelighters soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Baie dankie! Dit is 'n baie mooi resensie! Ek is so bly julle het lekker gekuier en dit geniet!

Hettie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Heerlike private stilte in die Knysna-omgewing met alle moderne geriewe! Van die vriendelike ontvangs tot vertrek 2 dae later, een heerlike vredevolle bederf tyd, met net pragtige voëls en nuuskierige apies as besoekers. Vir die koue was daar snoesige beddegoed, elektriese kombere en gas tesame met 'n warm stortbad! Opvallend is die aandag aan detail wat ons gasvrou se passie bevestig. Alle nodige kombuis-, braai- en eetware, wat selfs die kieskeurigste besoeker sal benodig, is verskaf. Welgedaan en baie, baie dankie, sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ek is so bly julle het jul kuier geniet! Ek sien uit om julle weer te verwelkom!

Clinton P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Amazing, beautiful & worth the money! The stay was absolutely amazing. Words cannot describe how beautiful and peaceful it is. The site is amazing and well worth the money. We will definitely be visiting again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Thank you for the lovely review. I am so glad you enjoyed the stay and the nature that surrounds us! I look forward to welcoming you back!

Kathleen S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastic stay — 10/10, would absolutely recommend! The host was lovely and incredibly accommodating. Even when there was a slight issue with a tree, instead of cancelling our booking, she made a plan to ensure we were still comfortably accommodated, which we really appreciated. The place had everything you could possibly need — from a heated blanket for the cold winter nights to even providing a gas heater to keep us warm and cozy. It truly felt like every detail was thoughtfully considered. It was such a relaxing and romantic stay. We’ve already recommended it to all our family and friends, and we’ll definitely be returning again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Hi Kathleen. Thank you so much for the beautiful review! It was such a pleasure to host you, and I look forward to welcoming you back!

Jesse B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

The perfect escape and absolutely beautiful setting. Wow, what an incredible place. This is the perfect escape from the busy city life. It was an incredible stay and had everything we needed. The fairy lights in the tent were a beautiful touch. We had a heavy rainstorm while there and sat very comfortably and dry on the deck watching the sky light up. It was divine. Signal is very bad but perfect if you want to get away for a few days. The hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Thank you Jesse for the wonderful review. I am so glad that you enjoyed the stay with us. It was lovely having you stay!

Danelle T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, kreatief, rustig. Wat 'n spesiale plekkie in die woud. Pragtig, netjies. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Rustig. Baie lekker gebly. Stil en rustig. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Dankie Marike vir die mooi resensie! Ek is bly julle het lekker gekuier hier by ons!

Christiaan O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Nuwe glamping site en baie netjies en skoon. Wonderlike setting. Die stap vanaf die parkering, met bagasie, kan uitdagend wees. Waterbeskikbaarheid was 'n probleem vir die stort en toilet. Koffieplunger nie beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Dankie vir die resensie en die terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê! Ek sal 'n koffieplunger aanskaf, goeie voorstel! Ons het ook die wateruitleg verander om seker te maak dat daar altyd water beskikbaar is. Hoop om julle weer te sien, dan help ons gerus met die bagasie vir julle afdra!

Julie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Beautiful forest getaway. We had a lovely stay in the beautiful forest tent! The tent itself and other areas are well equipped, and we were warm and cosy with the gas heater and electric blankets. The location is very private and beautiful. Best for those who aren't wanting to do lots of cooking, as the kitchen space is small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Hi Julie, thank you for the review. I am glad you had a nice stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 500
20 % AF
R1 500 R1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 500
20 % AF
R1 500 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
20 % AF
R1 500 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Rheenendal Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb65691919e019e0f1a0512d8cccaa74d0c627bce82c126979c96fb5b4851eae37d297021d1cdbde6ec57842ac0b5ee8593?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 22 Rheenendal Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982211723445 22.967368879068
Soek in 'n groter streek