LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Lucia Ecolodge & Conference Centre | LekkeSlaap
+28

St Lucia Ecolodge & Conference Centre

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir St Lucia Ecolodge & Conference Centre
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ralf J - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralf J
Saam met vriende

Wonderful week spent at the lodge.

Staff are super helpful while proprietor keenly engaged and very knowledgeable about the area. Delightful additional activities easily arranged through the lodge under the expert and personal guidance of the proprietor.

Johan V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend, nie waarde vir geld.

Teen R 1 800 per nag vir vuil stort, gevlekte bad, geroeste braairooster en min kombuistoerusting, asook geen warm water eerste dag is dit swak waarde vir geld. Eienaar probeer regmaak deur ons 'n komplimentêre mandjie goed te gee. Dit help niks. Moenie dink die kamer lyk soos op die webblad nie. Geen hemelbed nie en baie meer eenvoudig.

Ruan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en 'n lekker kamer.

Die Ocean View Cottages is fantasties. 'n Pragtige uitsig was die kersie op die koek.

Ruan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Cottage 1 is the best for honeymooners! Wonderful stay. Highly recommended.

Lindie G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ons het 'n see-uitsig kamer gehad, wat prentjie mooi was. Kian se kennis op die nag safari is ongelooflik. Die vaart op die meer was so spesiaal en ons het baie naby aan die seekoeie gekom. Het ook gebraai en die kombuis het ons voorsien van slaai teen baie billike tarief. Anna se ontbyt was fantasties.

Neville B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Neville B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en skoon verblyf. Die personeel is professioneel.

Verblyf was 'n entjie van die see se swemstrande af, maar nie ver van die middestad af nie, maar daar is ongelukkig geen veilige parkeerplek vir klante nie. Daar is wel 'n nagwag.

Andre D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, groot, skoon kamers. Kombuis is goed toegerus.

Ons het dit genient. Die seekoie in die pad voor die lodge het dit vir ons spesiaal gemaak.

Deon J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

It was an excellent experience, especially the sea views from our veranda.

George K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K
Enkelreisiger

Baie mooi, skoon en rêrig 'n lus vir die oog!

Sal enige tyd die verblyf vir my vriende aanbeveel. Ek het as motorfietsryer al by baie plekke gebly, maar dié is beslis een van my top 5.

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 135, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANSUz6n82Z5x5RAYHFTwLA6cFwvCn8h2wAqG62pmG94m3RNwV10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390  per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 135 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.3817564 32.4135769
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem