St Lucia Hilltop Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Lucia Hilltop Guest House is 'n moderne gastehuis met 'n antieke kinkel in St Lucia.

St Lucia Hilltop Guest House bied slaapplek in verskeie suites. 6 van die suites het elkeen slaapplek vir 2 gaste en daar is plek vir 'n gesin van 4 in die sewende suite. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, skeermesmuurprop, en luukse toiletware is in elke kamer beskikbaar. En elke kamer het 'n skuifdeur wat oopmaak op 'n patio.

'n Volledige Engelse en Kontinentale ontbyt word soggens op die swembaddek of in die eetkamer voorgesit. Ons maak voorsiening vir alle dieetvoorkeure mits dit vooraf gereël word. Verder het die gastehuis 'n kaggel, sondek, swembad, sitkamer, en 'n gemeenskaplike braai- en kroegarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

St Lucia is bekend vir sy lieflike strande, doendinge, soos watersport, voetslaan, fietsry, voëlkyk en perdry, en seekoeie en krokodille is ook hier te vinde.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Lucia Hilltop Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za