LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Lucia Hilltop Guest House | LekkeSlaap
+52

St Lucia Hilltop Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir St Lucia Hilltop Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johanna V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, rustig, ontspannend.

Die uitsig is ongelooflik mooi. Dis 'n skoon en netjiese gastehuis in 'n lieflike area. Dis redelik sentraal tot alle plekke waarheen mens wil gaan in die dorpie.

Charles M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful holiday.

Beautiful place and service.

St Lucia Hilltop Guest House's terugvoer

Hello Charles, thank you for your kind review. Regards, Chantelle.

St Lucia Hilltop Guest House
Ena H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ena H
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamers en badkamers was skoon. Gegewe C-19 kan ek die volgende aanbevelings/opmerkings maak: Daar was geen sanitiser beskikbaar nie, die kombuispersoneel haal hul maskers af as hul die kos in die kombuis voorberei, die gemeenskaplike yskas is problematies van 'n gemak en "infeksie" perspektief. Die C-19-risiko kan dus beter bestuur word.

Annelie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker - baie gasvry ontvang en heerlike ontbyt geniet elke oggend.

Ten spyte van loadshedding het ons baie lekker gebly - Chantelle is 'n wonderlike gasheer en het gesorg dat waaiers en lugreëling ons lekker koel hou in die kamer. St Lucia is 'n pragtige plek vol vriendelike mense. Sal definitief weer hier oorbly.

Monique F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F
Gesin met tieners

Beautiful guesthouse. Modern and very neat! Absolutely loved it. Flexible and friendly staff!

We had a lovely stay here in July 2019. Would come back here any time!

St Lucia Hilltop Guest House's terugvoer

Dear Monique
Thank you so much for your review hope to see you in the further again and we are happy that you chose our establishment
wishing you a lovely day further
The Hilltop team

St Lucia Hilltop Guest House
Fred K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K
Gesin met tieners

Very good!

Clean, good breakfast and very nice owners!

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Lucia Hilltop Guest House, Kingfisherstraat 16, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuE5ooNoaLwMUBa1C92rCGjTLVNcYDpqveNpY6qaanfHgRUygy7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 St Lucia Hilltop Guest House 16 Kingfisher Street 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.37496 32.4176
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!