Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Villa Mia 11

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir St Lucia Villa Mia 11
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Helena S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helena S
Gesin met klein kinders

Erg lawaaierig.

Eenheid is baie klein, maar gerieflik vir kort verblyf. Geleë gerieflik naby die restaurante en winkels. Ons is egter geskuif na eenheid 6 wat op die straatkant is (weet nie of #11 ook straatkant was nie) en verkeer laatnag en vroegoggend (4:00) was baie erg - kon nie slaap nie. Personeel praat vroegoggend kliphard en herstelwerk met 'n klomp gekap het dit nog erger gemaak. Gordyne laat ook baie lig in in die nag, met die gevolg dat dit halfskemer bly in die hoofkamer selfs in die nag. Eenheid het inverter gehad wat baie gaaf was tydens beurtkrag. Goeie WIFI.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Villa Mia 11 se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning. Daar was n probleem met skottel van Wi-Fi in no 11 en daarom geskuif. Ongelukkig met die tradisionele danse voor restaurante gedurende hierdie tyd asook die verkeer raak dit soms besig, jammer daaroor.

St Lucia Villa Mia 11
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb18a6e303916e8556ebee1011c6e114db38fc0520d38c14655b592322a07ea7182088da5f510857c221d4d582cc01c4e7303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 51 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374790861309 32.411996289549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem