St Lucia Estuary Akkommodasie by St Lucia Wilds Flatlet | LekkeSlaap
+31

St Lucia Wilds Flatlet

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 174, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

St Lucia Wilds Flatlet is 'n billike selfsorg-vakansiewoonstelletjie met 'n privaat ingang. Dié verblyf mag nie gedeel word nie. Dit is deel van die oorspronklike huis en van die oorspronklike meublement is steeds te sien al is dit heeltemal omskep. Die dekor is 'n mengsel van nuutjies en oudhede, maar ook goed onderhou, prakties, eenvoudig, gerieflik en uit die pad uit. Daar is talle vensters en dié woonstel is lekker sonnig in die winter.

Die woonstelletjie het slaapplek 'n gesin van 4 of tot 2 volwassenes en 2 kinders op die meeste, maar nie 4 volwassenes nie, dus ook nie 2 paartjies nie. Die St Lucia Wilds Flatlet het 1 ruim slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir kinders, groot kaste, 'n plafonwaaier, 'n wasbak en 'n kluis.

Die sitarea is langs die slaapkamer en het 2 enkelstapelbeddens (wat ook as 'n rusbank kan dien), 'n TV, stoele, 'n eetkamerstel met 6 stoele, en 'n plafonwaaier. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, en ketel.

Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet.

Die sitkamer- en eetkamerareas het gedeeltelike uitsigte oor die meer en riete en is langs die swembad en die gemeenskaplike paadjie na die tuin. Die swembad is aan die kombuis se kant. Daar is ook 'n braai-area en tuinmeubels aan die kombuis se kant en het 'n gedeelte paadjie.

Ons bied 1 onderdak-parkeerplek in die parkeerterrein. Ons het ook bagasie-trollies. Skoonmaakdienste word een maal per dag verskaf en daar is gaas voor al die vensters wat kan oopmaak. Braai-toerusting, boek-uitruiling, 'n WiFi-kuberkol wat binne opvang is, 'n swembad en 'n wasgoeddraad is beskikbaar.

Die eienaar woon op die perseel. Die tuin word besoek deur wilde diertjies en ons deel graag ons leefruimte. Voëlkykersparadys regdeur die jaar met verskillende habitat. Begeleide wandelroetes deur die dorp. Winkels en restaurante is stapafstand van St Lucia Wilds Flatlet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir St Lucia Wilds Flatlet
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • McKenzie-straat 174, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Wilds Flatlet het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 174, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3580c9247e4e0bbb55cbde7f994c18a909ba7b99f23dd581e3da969cc74f5e876ec19185118ae8d62583544d2f25fce97c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 174 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -28.382895 32.40815
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za