Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Wilds Flatlet

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir St Lucia Wilds Flatlet
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Christiaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Gesin met klein kinders

Netjies en vriendelik.

Dit was mooi netjies en skoon en presies wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel welkom, skoon en als op hul plek.

Baie goeie diens, veilig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds Flatlet se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly julle het veilig gevoel en gemaklik gebly.

St Lucia Wilds Flatlet
Pam W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pam W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Well equipped and nice and light. Only problem was that the bedroom does not have a window to the outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds Flatlet se terugvoer

We are very happy that you enjoyed your stay. As the flatlet is part of the original old house, converted, the bedroom is in the back part. The window does open into the kitchen and we are not allowed, due to building regulations, to close it or change it. That is also why it is a budget type unit. It is good that the outside walls are mostly covered in window, so light and bright.
Thank you for your kind review, it is appreciated.

St Lucia Wilds Flatlet
Hugo S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad, sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds Flatlet se terugvoer

Beste Hugo,

Baie dankie vir jul gradering en positiewe resensie. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete,
Imelda

St Lucia Wilds Flatlet
Wilma M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Armoedige verblyf.

Woonstel baie baie oud, matte ongelooflik deurgetrap en “outdated”. Kan baie beslis nie R300 per persoon vra alvorens die plek opgeknap word nie. Was netjies met baie verouderde beddegoed, maar goed toegeruste kombuis. Toilet was vuil gevlek, so ook die stortvloer. Badkamer loop direk uit die kombuis. Toilet is reg langs kombuis, jy kan lekker gesels en gesigskontak kry met een op toilet en een wat kosmaak. Werklik baie unhygienic. Sitkamer baie swak. Een verskriklike klein TV en slegs 2 stoele wat hulle dae gesien het. Gordyne in sitkamer en kombuis was vuil en het na stof geruik. Die verblyf het GEEN LOPENDE water bedags nie. Die eienaar skakel water aan vir vroegoggend en saans. Hierdie ongeriewe behoort aan voornemende gebruikers bekend gemaak word. Sy sou “bottled” water verskaf maar daar was niks. Ons moes dit aankoop. Die plek is beslis nie R300 per persoon per nag werd nie. Ons het by verskeie plekke gestop en uitgevind oor die water, almal het lopende water gehad en koste gewys minder per persoon of dieselfde prys. Ons besef daar is waterskaarste, maar genade betaal tog vir gerief. As ek dit wou “rough up” het ek in backpackers tuisgegaan. Was erg om nie eens jou hande te kon was bedags nie en daardie vieslike toilet in die kombuis is ERG. Dit is sulke plekke wat LekkeSlaap se naam dalk kan skade aandoen. Ek sal foto's stuur ter bevestiging indien julle dit sou verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds Flatlet se terugvoer

Ons is regtig jammer julle het so aaklige ondervinding gehad, julle het niks vir ons gesê het nie, julle was welkom om ander verblyf te soek, ons sou help sonder teenstand.
Julle verblyf was in die Affordable Budget Flatlet en in hoog seisoen daarom die verhoogde tarief. Dis ongelukkig duidelik dat julle nie mooi gelees het in die beskrywing van die flatlet nie, dit sou baie onaangenaamheid verhoed het.
Ek vra om verskoning as julle nie water gehad het vir hande was gedurende die af tye nie. Die bottels water moes daarvoor wees. Die water was aan van 6 uur in die oggend tot 10 am uur en weer van 4 of 5 uur middag tot 9 of 10 uur saans. Soms oor middag ook. Ek weet nie waar die "ander" mense hulle water gekry het nie, maar van die munisipaliteit was niks. Ons gebruik ons boorgat water spaarsamig want hier is nie ondergrondse riviere nie net syfer water en dis droog.
Ons meubels is oud en nog van regte hout gemaak en sterk. Die winde waai deesdae sterk en ons gordyne is die dag na weer vol stof. Ons gebruik percale linne en is trots daarop.
Ongelukkig is dit so wanneer mens nie tevrede of ongelukkig is oor ietsie dan kan dit sommer vinnig alles verkeerd maak. Praat net, sodat sulke ongelukkigheid vermy kan word. Die budget flat is nie almal se idee van verblyf nie. Die tarief van hierdie flatlet is van die laagste 3 in die dorp. Laer as dit behoort aan mense wat onwettig verhuring doen en dus nie besigheidstarief vir alles moet betaal nie.

Ek het ook die reg om my kant te stel en die valse aantygings teen te staan wanneer gaste onredelik is.

St Lucia Wilds Flatlet
Vanaf
R1 210
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 210
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 174, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41a12707c3231c1f9ce6a171e8bb5d8394dd0646f187de5b4d2f93675551fda1642f924378cdda183d5615dcd7b972f7f6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 174 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.382895 32.40815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem