Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Wilds

The Sunset Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Sunset Cottage is naaste aan die parkeerarea geleë met 1 klein trappie. Die kothuise het baksteenmure binne en buite met hoë denneplafonne. Die dubbelbedslaapkamer is klein met 'n plafonwaaier, kas en spieëltafel, terwyl die groter slaapkamer 2 enkelbeddens, lugversorging, 'n kas en spieëltafel het. Die badkamer het 'n stort met 'n gordyn, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-eetkamer en -sitarea het 'n kombuis- en agterdeur. Buite die agterdeur is 'n lyn vir wasgoed. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n hoë werktafel en koffiedompelpot. Vadoeke, lappies en 'n sponsie word voorsien. Die eetarea het 'n TV en etenstafel met 6 stoele. Die sitkamer het 3 houtstoele, 2 dubbelsitplekke en 'n enkelsitplek. Daar is ook 'n stapelbed vir kinders in die sitkamer. Die kothuis het sy eie tuinarea met 'n braaigeriewe en tuinmeubels, en gaste gaan die kothuis binne deur stoepdeure. Alle vensters wat oopmaak, het inseknet en sifdeure van net, wat die koel briesie laat deurwaai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Daaglikse skoonmaak- en skottelgoedwasdiens voor 13:00. Gratis parkeerplek op die perseel. Sekere DStv-kanale. Bring jou eie dekodeerder, slimkaart en kabels vir volledige DStv. Die eiendom het egter nie 'n konnekteerpunt vir Explora nie. Basiese beperkte WiFi.

Huisreëls

Geen groepe volwassenes word toegelaat nie, tensy hulle familie is. Die eiendom is nie beskikbaar vir groepbesprekings nie.

Indien daar nie vir 'n persoon gekwoteer is nie, mag die persoon ongelukkig nie die geriewe gebruik of oorslaap nie.

Gaste mag ongelukkig nie ander gaste ontvang op die perseel nie.

Rook is verbode binne al die eenhede en waar dit ander kan pla.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Die volgende items is streng verbode: plastiese fietse en driewielfietse, skaatsplanke, lawaaierige speelgoed, ketties, speelgoedgewere, vuurwerke en klappers, motorfietse en hommeltuie.

Harde musiek en geraas is ontoelaatbaar by St Lucia Wilds.

Rommel en sigaretstompies mag nie gestrooi word op erf nie.

Ape en ander wilde diere mag onder geen omstandighede gevoer word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Seaside Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Seaside Cottage is in die middel van 3 ander eenhede op die grondverdieping geleë. Die kothuise het baksteenmure binne en buite met hoë denneplafonne om die plek koel te hou. Die dubbelbedslaapkamer is klein met 'n plafonwaaier, kas en spieëltafel, terwyl die groter slaapkamer 2 enkelbeddens, lugversorging, 'n kas en spieëltafel het. Die badkamer het 'n stort met 'n gordyn, wasbak, toilet en 'n bad. Die eetarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en Easyview-kanale wat gratis is. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitkamer het 3 houtstoele, 2 dubbelsitplekke en 'n enkelsitplek. Daar is enkelstapelbeddens in die sitkamer vir kinders en word as 'n rusbank-dagbed gebruik. Die kombuis is toegerus met 'n ou elektriese stoof en oond, 'n hoë werktafel en koffiedompelpot. Die kothuise het sy eie tuinarea met 'n braaigeriewe en tuinmeubels, en gaste gaan die kothuis binne deur stoepdeure. Alle vensters wat oopmaak, het inseknet en sifdeure van net, wat die koel briesie laat deurwaai. WiFi is binnenshuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen groepe volwassenes word toegelaat nie, tensy hulle familie is. Die eiendom is nie beskikbaar vir groepbesprekings nie.

Indien daar nie vir 'n persoon gekwoteer is nie, mag die persoon ongelukkig nie die geriewe gebruik of oorslaap nie.

Gaste mag ongelukkig nie ander gaste ontvang op die perseel nie.

Rook is verbode binne al die eenhede en waar dit ander kan pla.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Die volgende items is streng verbode: plastiese fietse en driewielfietse, skaatsplanke, lawaaierige speelgoed, ketties, speelgoedgewere, vuurwerke en klappers, motorfietse en hommeltuie.

Harde musiek en geraas is ontoelaatbaar by St Lucia Wilds.

Rommel en sigaretstompies mag nie gestrooi word op erf nie.

Ape en ander wilde diere mag onder geen omstandighede gevoer word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 174, St Lucia Estaury, 0000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlSlTusT4n9G7UUYJoCOcrJAFQQgILhbwqWnK0Qn3u1Adm2M4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 174 McKenzie Street St Lucia Estaury 0000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.382929099294 32.408342957497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem