Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Wilds

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir St Lucia Wilds
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dewald V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top gehalte diens.

Baie dankie, dit was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan Q - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan Q
Saam met vriende

Quiet and peaceful.

The hosts were very friendly and helpful. Lovely garden. Right next to stunning forest walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Kan die akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Was heerlik. Ongelukkig nie seekoeie gesien maar baie ander diere.

Catalina uitkykpos was pragtig. Cape Vidal net so prentjie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R

Ons het lekker gekuier. Alles was in plek. Die blyplek was heel voldoende. Definitief waarde vir geld!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet place in cul de sac, very friendly hosts.

Although the one bedroom is a little narrow, the unit can accommodate four persons easily, with extra two beds in the lounge, if you want to stretch it. The kitchen has everything which is required in for a self-catering unit. Although we were warned about roaming monkeys, mossies and water shortage, we did not really experience any problems. WiFi was available in our unit. The best part was the hosting family, which was very friendly, helpful and accommodating. Thank you Anna for the cake!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds se terugvoer

It was a pleasure having you stay with us and thank you for the kind review about the cottage. We are happy that you enjoyed the stay here. On baking day we all smile. Regards.

St Lucia Wilds
June V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons het 'n heerlike wintervakansie gehad. Net jammer 1 week is so kort! Sal beslis weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds se terugvoer

Thank you for the review. It was a pleasure having your family, as you all enjoyed the activities and what the area offered, especially the beach.

St Lucia Wilds
Aubrey K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey K
Saam met vriende

Rustig en stil.

Die omgewing was baie rustig en stil. Buiteseisoen met min verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S
Gesin met tieners

Gasvryheid en baie netjies.

Het baie van die plek gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds se terugvoer

Baie dankie vir fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.

Groete
Imelda, Thandeka en Thembi

St Lucia Wilds
Waldo B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo B
Saam met vriende

Teleurstellend.

Het bedgoggas gekry saam met een ander gas. Byte het een week geneem om beter te word. Eienaars is ook baie nuuskierig en kom kyk die heeltyd wat mens maak by die plek en luister af na gesprekke. Plek was netjies maar die goggas was nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds se terugvoer

Dankie, julle het julle persoonlike sake bespreek in 'n publieke swembad asook die tuin en dit is gehoor, ongelukkig.

Oor die bed-goggas, julle was gewaarsku oor die muskiete en in die informasie gids is ook gewaarsku oor warm-as muggies. Julle was buite vroeg aand, laat aand middernag en baie vroeg oggend, so ek is seker julle is voos gebyt. Julle het ook nie eens die muskietnet deur en deur toegemaak nie en so geslaap.

Ongelukkig verskyn die warm-as byte eers na 12 tot 24 uur en omdat dit so baie byte opmekaar is dink mense gewoonlik eerste, dis bed goggas. Dit neem lank om te herstel en soms is mense allergies vir die byte en maak dit lelike bulte en septies, wanneer dit stukkend gekrap word. Jammer julle is gebyt.

Vriendelike groete

St Lucia Wilds
Fc M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, genoeg rus en stilte, maar tog naby aan besighede en toerismefasiliteite.

Goeie ontvangs. Verblyf goed in ruim voorkamer, maar kamer met dubbelbed te min spasie (veral vir bejaardes wat moeilik beweeg). Ander slaapkamer met twee enkelbeddens beslis ruimer en ook met lugversorger. Kombuisarea goed ingerig en alle kombuisware vir maklike en goeie kosvoorbereiding. Naby genoeg aan restaurante, winkels, ens. Diens ook goed om besprekings op bv. bootrit te hanteer. Geen veiligheidsomheining aan voorkant van huisies - geen probleme gehad nie, maar was bekommerd. In geheel egter goeie verblyf wat ons weer sal gebruik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe oorsig van die 2 slaapkamer tuin kothuis. Dis jammer die slaapkamer is klein en ongemaklik in sekere gevalle. Ons is nie onveilig nie maar kan verstaan dat sekere sigbare items mense laat veilig voel. Jammer daaroor, ons sal veranderinge maak. Ons is gewoond aan diere wat regdeur die erf loop ens. en ons fokus is anders. Groete.

St Lucia Wilds
Jody G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jody G
Gesin met klein kinders

Te lekke.

Imelda en haar span was puik van dag een af, huisies is skoon en toegerus met als wat nodig is. Imelda was baie behulpsaam met aanwysings na plekke en goedkoper winkels (Spar verskriklik duur). Ons as gesin veral met 'n 7-jarige het lekke gebly, omgewing ook baie rustig. Dankie St Lucia Wilds vir die lekke kuier by julle, sal weer terugkeer na julle toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie vriendelik en gasvry. Chalet was baie mooi binne en ons wens hul sterkte toe met die waterbeperkings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde gevoelens.

St Lucia Wilds het 'n voortdurende watervoorsieningsprobleem. Hulle skakel die pomp aan op sekere tye en as 'n mens daarom kan werk, sal dit seker nie 'n probleem wees nie. Hulle was tegemoetkomend teenoor ons deurdat ons toegelaat is om die pomp te gaan aanskakel wanneer ek van die viswaters af terugkom om te gaan stort. Daar was egter min mense, so dit sal nie geld as die plek vol is nie. Die flatlet waar ons ingeboek was, is deel van 'n baie ou huis, en alles is skoon, maar basies en net so oud soos die huis. Buite lyk die plek of onderhoud nie 'n hoe prioriteit is nie. Ek sou aanbeveel dat gaste ten minste voor die tyd ingelig word van die water reëlings. My vrou was nie baie gelukkig oor die situasie nie. Vir LekkeSlaap kan ek net aanbeveel. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C

Had a wonderful time and enjoyed the accommodation.

We had everything we needed, except water. This is due to the drought and not St Lucia Wilds. Enjoy your stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Lucia Wilds se terugvoer

Thank you very much, from all staff, for your kind review. The water situation is not pleasant, thank you for your understanding of this and the time restricted hours of water that we can supply daily.

St Lucia Wilds
Jan D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Dit was aangenaam en lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam - sal weer gaan

Aangenaam en rustig. Vriendelike advies oor besienswaardighede. Woonplek daagliks skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon B
Saam met vriende

Very pleasant stay

Very pleasant stay, and would visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, informative, and helpful. Will revisit.

We had a great stay, everything was pleasant. Enjoyed the sunset, but would recommend trimming the overgrowth which blocks the lake view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 174, St Lucia Estaury, 0000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlSlTusT4n9G7UUYJoCOcrJAFQQgILhbwqWnK0Qn3u1Adm2M4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 174 McKenzie Street St Lucia Estaury 0000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.382929099294 32.408342957497