Springs Akkommodasie by Stable Inn Conference Centre | LekkeSlaap
+28

Stable Inn Conference Centre

Lodge
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Vlei Pad, , Springs, 1570, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stable Inn Conference Centre is geleë in Springs en bied kwaliteit akkommodasie en vermaak aan die hele gesin. Ons het kamers vir elke behoefte: van sakpas kamers tot luukse kamers.

Ons sal definitief 'n kamer hê wat geskik is vir jou groep. Van die kamers het lugversorging, DStv-­kanale en gratis WiFi-­kuberkolle. Geriewe op ons perseel: 'n restaurant, sportkroeg, binnenshuise putt­-putt, pooltafels, foosball­-tafels, vlugbal­ en sokkerveld, 'n verhitte, binnenshuise swembad en verskillende buite­swembaddens en trampoliens. Daar is ook 4 damme vir baarshengelaars (van­g-en-­laat-­gaan) en ons is troeteldiervriendelik.

Ons onderneming is ideaal vir groot groepe, kerk-­uitstappies, korporatiewe geleenthede, troues en familiebyeenkomste.

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Stable Inn Conference Centre
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 11 Vlei Pad, , Springs, 1570, Gauteng
  • Gaste dink Stable Inn Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Vlei Pad, , Springs, 1570, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmOWNiN2Q2LTRhNTgtNDU4Ni1hODY4LTQ3YTcxYThhNjE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Vlei Road Strubenvale 1570 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.259497243253 28.484824584993
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za