StableWood Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 161
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Alta H - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam en gasvry met ontvangs. Die ete was baie vriendelik en baie lekker.
Elsabe J - Mei 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Rampie L - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Jannie K - Apr 2024
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Andries Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer.
Beverley J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras deur die kwaliteit verblyf by StableWood Lodge.
Anca V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en veilig. Mooi uitsig.
Joy-marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid en netheid is 'n wenner.
Paul V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Jason J - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Joachim W - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Vriendelike en behulpsame gasheer/vrou. Awesome ervaring.
Betsie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, en rustig.
Jaco S - Jan 2024
Algehele gradering
Alles was goed en netjies.
Sunette J - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Sonja S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier!
Yolandi C - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome plek.
Duane D - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë en netjies.
Georgette V - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Hein K - Des 2023
Algehele gradering
Lekker stil en in die veld, weg van die stad se lawaai.
Marius D - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende oorslaapplek wanneer op reis deur Kimberley.
Lizanne O - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag akkommodasie.
Silas J - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet and safe surroundings.
Vivian H - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Joanél V - Sep 2023
Algehele gradering
Beskik oor alle nodige geriewe.
Rene E - Sep 2023
Algehele gradering
Was 'n besonder aangename oorslaap.
Allan B - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful.
StableWood Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback. When one looks in from the outside, you cannot really see the inside. There is also not a lot of traffic going past the chalets.
Lesley C - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely weekend out.
Rodney C - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic. A favourite of ours.
StableWood Lodge se terugvoer
Thank you so much, Rodney. Just a pleasure hosting you.
Regards
Suzette
Leon S - Jul 2023
Algehele gradering
Goed.
Danien D - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese plek. Vriendelike diens.
StableWood Lodge se terugvoer
Dankie Danien.
Lohan S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
StableWood Lodge se terugvoer
Dankie Lohan
Nicolene V - Jun 2023
Algehele gradering
Great stay as always.
StableWood Lodge se terugvoer
Thank you Nicolene.
Lizelle C - Jun 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie waar ons slegs 1 nag oorgeslaap het.
Hardus D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker stil buite Kimberley.
StableWood Lodge se terugvoer
Baie dankie Hardus. Hoop om julle weer hier te sien.
Sindy S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustige plek.
Marita Grobler G - Mrt 2023
Algehele gradering
Slegs oornag geslaap.
Sanli C - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, gehaltelinne.
Glynis H - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location and wonderful hosts on the property - extremely informative and very helpful.
Roedolf V - Feb 2023
Algehele gradering
Puik.
StableWood Lodge se terugvoer
Baie dankie Roedolf.
Dewald B - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
StableWood Lodge se terugvoer
Baie dankie Dewald. Hoop om julle weer te sien.
Henk S - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, hou van die stilte.
StableWood Lodge se terugvoer
Baie dankie Henk. Groete, Suzette.
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Peace and quiet.
Adelle C - Des 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf net buite die dorp.
Sandra V - Des 2022
Algehele gradering
Was netjies.
StableWood Lodge se terugvoer
Hi Sandra.
Die shower water was dalk lou a.g.v beurtkrag, maar daar is ongelukkig niks wt ons daaraan kan doen nie. Daar is borde, messe en vurke met alle benodighede vir self sorg in al ons eenhede. Julle het dit dalk net gemis.
Dankie vir die terugvoering.
Groete,
Carla D - Des 2022
Algehele gradering
Rustige, skoon, bekostigbare verblyf.
Henry W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Rae V - Okt 2022
Algehele gradering
Never again.
Ansa S - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Anneke J - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en gemaklik.
Ian K - Mei 2022
Algehele gradering
Ideale rusplek.
Ansie V - Apr 2022
Algehele gradering
Heel gerieflik en baie vriendelike diens.
Liezl B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Bonite O - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Ansa S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Rob V - Feb 2022
Algehele gradering
Recommended.
Nico S - Jan 2022
Algehele gradering
Stilte.
Susan F - Jan 2022
Algehele gradering
We overnighted.
Ansa S - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Annie L - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n rustige tyd. Geen probleme ervaar nie. Eenheid was baie netjies en skoon met vriendelik behulpsame personeel.
Carla D - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, baie skoon.
Johan R - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en rustig
StableWood Lodge se terugvoer
Jammer oor rooster, sal daarna kyk. Ongelukkig voer die gaste die honde allerhande eetgoedjies en daarom is hulle lastig.
Ansa S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik
StableWood Lodge se terugvoer
Baie dankie Ansa, was lekker om julle hier te he.
Groete
Suzette
Mache V - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome verblyf.
Nicolene M - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, alles wat ons nodig gehad het, en ons kon ons hondjie saamvat.
Luke J - Jul 2021
Algehele gradering
Calm, focused, lodge style stay.
Sanja C - Jul 2021
Algehele gradering
Baie oulike verblyf.
Gj D - Jul 2021
Algehele gradering
Alles was reg en ons het dit geniet.
Odette B - Mei 2021
Algehele gradering
Tweede keer wat ons hier oornag en die plek is uitstekend.
Piet L - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename mense.
Willy S - Apr 2021
Algehele gradering
Memorable!
Odette B - Apr 2021
Algehele gradering
Beveel StableWood aan.
Willie L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik verras!
Nicus D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik.
StableWood Lodge se terugvoer
Ons is net 'n oproep weg en het julle ons laat weet het ons dit vir julle dadelik reggestel. Ek vra groot onverskoning vir die ongerief.
Baie dankie.
Suzette
Kg L - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was skoon, rustig en aangenaam.
StableWood Lodge se terugvoer
I have fixed the door, thanks for pointing it out. Due to the very high rainfall this year we are having more flies than normal, costing a fortune to try and control them!
As for the TV channels - the TV is set to DStv, I assume a previous guest has fiddled with the settings otherwise it would have been obvious how to operate. Guests are always welcome to phone me for help rather than struggle and become unhappy.
Regards
Elaine C - Des 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met perde wat soggens kom wei.
Sven C - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Johan S - Des 2020
Algehele gradering
Offered a relaxed halfway stop
StableWood Lodge se terugvoer
We do daily and weekly inspections on all our units for repairs. Somehow Unit no 5 slipped through the cracks during this high demand period. I have since fixed the loose tap, and replaced the damaged toilet door lock and did some other minor repairs.
We normally communicate via TravelGround messaging with guests - however, I noticed that you sent us an email directly which we missed regarding the braai facilities. I apologize for that and hope it did not inconvenience you too much.
Regards
Benjamin V - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Raymond M - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie opsie om een nag oor te slaap.
Leon M - Sep 2020
Algehele gradering
The perfect overnight stay. All the requirements for your stayover is available.
Alexander S - Sep 2020
Algehele gradering
Restful and beautiful
Janine D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter V - Aug 2020
Algehele gradering
Was rustig.
Petra W - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Sane L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker om uit die dorp oor te slaap met honde.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Nadine R - Des 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi en rustig.
Amy W - Des 2019
Algehele gradering
Modern, clean chalets.
Lees meerElzaan D - Des 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerPhilip K - Okt 2019
Algehele gradering
Aangename oornag.
Christiaan H - Sep 2019
Algehele gradering
Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat by Kimberley wil oorbly.
Charles B - Sep 2019
Algehele gradering
A quiet and safe place to stay on the fringes of Kimberley.
Pieter O - Sep 2019
Algehele gradering
Stil, rustig en mooi uitsig.
Bukd M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Carina D - Aug 2019
Algehele gradering
Ideale oornagplek!
Leatitia O - Jul 2019
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en luuks.
Elanna B - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerStableWood Lodge se terugvoer
Baie dankie Nicol. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Suzette
Talita G - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent value for money.
Ivana V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Erik O - Apr 2019
Algehele gradering
Comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik.
Mooi, skoon en gemaklik. Gasheer was bly om te help. Ontbyt is nie aangebied nie, hoewel die teken sê dit is moontlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sonet P - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie maar kort beslis aandag!
Lees meerRiana B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Guy L - Jan 2019
Algehele gradering
Peaceful and pleasant
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en heerlik.
'n Baie rustige ligging, skoon en netjiese eenheid met privaat braaigeriewe en jy word nie beïnvloed deur Kimberley se waterprobleme nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Steyn E - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese oorslaapfasiliteite met als wat jy nodig het en 'n lewensredder-lugversorger!
Daleen T - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Anrich K - Des 2018
Algehele gradering
StableWood, where your privacy is yours!
Sandra V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik met alles wat mens nodig het vir oornag.
Ina E - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome!
Shane B - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker vir 'n kort wegbreek.
StableWood Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle boodskap. Ons is regtig baie jammer oor die skoonmaak mense wat nie gedoen het soos wat hulle opgelei is nie, ek het weer met hulle gepraat.
Ons gaan maak gaste wat raserig is gewoonlik dadelik stil, maar ek was nie bewus van iemand wat geraas het nie julle moes my net gebel het maar ons vra ook groot onverskoning daarvoor.
Groete,
Suzette
Fanie V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ontspannend vir almal van ons.
Mathilde S - Okt 2018
Algehele gradering
Pleasant, quiet, perfect for 1 night stay-over while travelling.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam, stil, perfek vir 1 nag se oorslaap terwyl jy reis.
Aangename plek, behalwe die honde wat op die erf langsaan so blaf in die aand. Andersins was dit lekker stil. Die kothuis is goed toegerus, die bed is goed en die beddegoed is warm.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker stil, buite die stad, en veilig.
Lena V - Sep 2018
Algehele gradering
Lovely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik.
Dit was skoon, lieflike plek, sal weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maresa V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie kwaliteit vir baie billike tarief.
Lelanie P - Aug 2018
Algehele gradering
Baie knus en definitief 'n plek wat ons weer sal van gebruik maak.
Andre V - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie plek om oor te bly.
StableWood Lodge se terugvoer
Beste Andre,
Jammer vir die ongerief, ek vra vreeslik om verskoning daarvoor.
Let wel dat dit 'n selfsorg-eenheid is en dat braaihout nie voorsien word nie. Ons het wel hout op versoek voorsien om op te maak vir die ongerief wat ons veroorsaak het.
Groete,
StableWood Lodge
Doreen A - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese huisie in 'n landelike omgewing.
James D - Jun 2018
Algehele gradering
Comfortable and accessible.
Henk V - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing, naby aan die dorp.
Joanita W - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker in die Bosveld.
Lara L - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, modern, goed ingerig.
Maryna K - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan met sonsondergang na die lang rit vanaf Kaapstad.
Michelle V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en kalm.
Sophia O - Feb 2018
Algehele gradering
Moderne verblyf met rustigheid.
Frikkie B - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en in 'n rustige omgweing.
Liesl L - Feb 2018
Algehele gradering
Amazing.
Adille G - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Dewald J - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Antoinette D - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon, gerieflike verblyf.
Noeleen T - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende geriewe.
Wickus W - Des 2017
Algehele gradering
Lekker ontspanne omgewing om te rus.
Néna S - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, prakties en privaat.
Lees meerRico V - Des 2017
Algehele gradering
Alles was voldoende.
Manda S - Des 2017
Algehele gradering
Stylvol, gemaklik en silwerskoon.
Frikkie B - Okt 2017
Algehele gradering
Stil en netjies.
Dawie S - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en privaat, baie netjies.
Juan L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, lekker om daar oor te bly!
Karin V - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige plekkie.
Virginia M - Sep 2017
Algehele gradering
Comfortable stop over in Bloemfontein.
Dawie S - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Philip P - Aug 2017
Algehele gradering
Nice and quiet.
Hugo R - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut puik.
Rika L - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig
Roland N - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Bea B - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Yolanda A - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome ervaring.
Everd M - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Marlize L - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker en gerieflik!
Elisma O - Apr 2017
Algehele gradering
STUNNING!
Miennie O - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Hermanus V - Feb 2017
Algehele gradering
Alles was reg en eenhede mooi versorg.
Marlene V - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik met alles wat nodig is.
Cedric B - Jan 2017
Algehele gradering
'n Pragtig en rustige plekkie waar jy die stilte van die natuur kan geniet.
Elinza B - Des 2016
Algehele gradering
Goed vir die siel en rustig.
Coreen L - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Noddy S - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, a home from home.
StableWood Lodge se terugvoer
Dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Groete, Suzette.
Daniel J B - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Yolandi R - Des 2016
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring!
StableWood Lodge se terugvoer
Baie dankie, Yolandi. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Suzette, StableWood Lodge
Chris D - Okt 2016
Algehele gradering
Dit is netjies, goed ingerig en in geheel baie lekker.
Lees meerStableWood Lodge se terugvoer
Hi Chris D,
Water probleem uitgesort.
Dankie
Rudi O - Sep 2016
Algehele gradering
Dankie, was lekker!
StableWood Lodge se terugvoer
Dankie, dit was lekker om julle hier te kon huisves.
Stella V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
StableWood Lodge se terugvoer
Dankie julle, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R64, Distrik Kimberley, Kimberley, 8315, Noord-Kaap