StableWood Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R64, Distrik Kimberley, Kimberley, 8315, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
StableWood Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plasie net buitekant Kimberley.
Die lodge bestaan uit 6 oopplan-eenhede wat toegerus is vir selfsorg, elkeen met 'n dubbelbed. Ekstra beddens vir kinders kan bygevoeg word op versoek. Elke eenheid het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof en yskas. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar. Elkeen het ook 'n TV met DStv. Elke eenheid het sy eie braai. Parkeerplek is beskikbaar onder 'n motorafdak.
Daar is perdestalle op die erf en gaste sal baie perde sien. Jy kan ook vir heerlike wandelinge op die plaas in die veld gaan. Kimberley bied 'n verskeidenheid doendinge soos die Groot Gat Museum, die Sol Plaatjie Museum, die rotskuns-sentrum of gaan ry op die trem.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 161
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R64, Distrik Kimberley, Kimberley, 8315, Noord-Kaap
- Gaste dink StableWood Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R64, Distrik Kimberley, Kimberley, 8315, Noord-Kaap