Standerton Akkommodasie by Standerton Boutique Hotel | LekkeSlaap
+20
+20

Standerton Boutique Hotel

B&B
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paarlstraat 45, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Standerton Boutique Hotel bied B&B-verblyf in 'n luukse buurt van Standerton. Die Vaalrivier vloei deur die dorp en bied verskeie watersport-geleenthede en daar is ook ander doendinge naby.

Die verblyf word in 10 standaardkamers en 10 selfsorgkamers gebied. Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met DStv, mikrogolf en 'n yskassie in. Die selfsorgkamers het ook elk 'n stoof.

Daar is 'n swembad en 'n restaurant op die perseel. Gratis parkeerplek en WiFi word voorsien.

Daar is doendinge in die dorp, soos gholfspeel, perdry, visvang, bootvaart en voetslaan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Paarlstraat 45, Standerton, 2430, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Standerton Mpumalanga
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paarlstraat 45, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb861280ca54ab101c216600301c1cda9f466c0e978a498444fea127e4a3c91f019f666aa5e60483017b254672318bedcc3d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 2) 45 Paarl Street Standerton 2430 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.9447785 29.2481084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za