Stanhaven Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lucy Cresent, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Stanford in die veilige Stanhaven Estate, bied Stanhaven Cottage gemaklike akkommodasie, ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die kothuis bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank met stoele geniet. Vanuit die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot die braai-area en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Kleinrivier en Willem Appel Dam Voëlkykplek 1.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Lucy Cresent, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lucy Cresent, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang