+16
Selfsorg in Klerksdorp

Star Raceway Klerksdorp

Clio
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en daar is 'n dubbelslaapbank geskik vir kinders in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n klein kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, klein yskas en ketel, asook basiese eetgerei en breekware. Eenhede het ‘n TV met Openview dekodeerder in.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas, Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe word vertoon op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Wessels Street, Wilkoppies Informal, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf34b6fd7935f390e068d677f249e97c203ffcf01806d7da62741ea0485ee7c798e77b7fad11994d1203fd4aef563a4aedc03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) Wessels Street Wilkoppies Informal 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.850775347878 26.61068379879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang