+18

Starfish Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Cr Louw Street, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Starfish Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in die rustige kusbuurt Palmiet, Kleinmond. Hierdie bekoorlike kuswegbreekplek, net 'n kort entjie van die strand af, is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat 'n ontspannende wegbreek soek, omring deur die natuur en seelug.

Die kothuis kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n klein kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 4 wat moeiteloos in die knus sitkamer met 'n gemaklike rusbank, slim-TV met stromingsdienste en WiFi vloei.

Met sy rustige omgewing en gerieflike ligging naby Palmietstrand, staproetes, plaaslike winkels en restaurante, is Starfish Cottage die perfekte basis vanwaar die skoonheid van Kleinmond en die Kaapse Walviskus verken kan word. Of jy nou op die patio ontspan, langs die strand stap, of saam met geliefdes braai, 'n rustige kuswegbreek wag by Starfish Cottage. Veilige parkering word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 10 Cr Louw Street, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Breë ingangsdeur
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Cr Louw Street, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b68f8a620c83f8035aeb3376ff24a74bc326fcccf0a78b8ffbf9c2d7912360cb072cdd94f6268a5ff3229cf67a3d4620292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 10 Cr Louw Street Palmiet 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340299079082 19.008743539443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang