Gauteng Akkommodasie by Starry Night Farm | LekkeSlaap
+59

Starry Night Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bushwillow-weg 76, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Starry Night Farm is 'n kunstige selfsorgvakansie-plaashuis in die prentjiemooi heuwels en valleie van die Wilgerivier. Die vakansiehuis bied al die luukshede en geriewe van 'n huis wat beskikbaar is vir die ideale wegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 10 en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, 'n toilet, 'n bidet en 'n Jacuzzi-spa-bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 3 kamers deel die tweede badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en toilet.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, vrieskas, ketel, broodrooster en 'n filterkoffiemasjien. Die hoofleefarea het 'n etenstafel met sitplek, en daar is 'n aparte TV-sitkamer met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die huis het ook 'n ingeboude kroeg wat na die patio-sitkamer lei met 'n ingeboude braai-area.

Gaste kan skemerkelkies op die dek, in die Jacuzzi met sitplek vir 6, of by die boma geniet. Gaste kan ook afkoel in die vlak 1,2 m-rotsswembad wat 'n waterval en saans gekleurde ligte het wat verander. Daar is 2 buitetafels met bankies en 'n lieflike hangmat onder 'n skaduryke, hartvormige boom.

Starry Night Farm is ideaal om die gejaag van die stadslewe te ontsnap. Dit is ook ongeveer 90 km van Pretoria en 113 km van die O.R Tambo Internasionale Lughawe af geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Starry Night Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bushwillow-weg 76, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R3 900
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 900
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bushwillow-weg 76, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721f3513507d15fd71cd65eca105973410c15b060f703aa3a2e21201a1ce19967a1825848647dbcc665ba97a2eaa0b855e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (vir 10 persone) 76 Bushwillow Road Onspoed 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -25.78242573412 28.942494392395
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za