Starry Nights Guesthouse
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immelmanstraat 206, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Starry Nights Guesthouse is naby The Owl House Nieu-Bethesda en Stonefolk van Ongeluksloot geleë. Hierdie eenhede het baie geriewe wat perfek vir 'n romantiese toevlugsoord of 'n rustige vakansie is.
Gaste kan tussen 3 eenhede kies, naamlik die Gesinskothuis, Geriefskothuis en Standaardkothuis. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Sommige eenhede is oopplan en sluit 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel in.
Bykomende geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe en buite-sitarea geniet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, bergfietsry en tannie Evelyne se restaurant en sop in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Immelmanstraat 206, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immelmanstraat 206, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap