Starshollow Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareestraat 1838, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Starshollow Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat moderne selfsorgverblyf aan die voet van Kasteelberg net buite Riebeek-Wes bied. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat rustige oornagverblyf soek.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea, slaaparea en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed vir 2 gaste en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n wasmasjien.
Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n waaier.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin, wingerd en op die berge.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kareestraat 1838, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Gaste dink Starshollow Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareestraat 1838, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18