6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Stasiemeester is 'n selfsorghuis en bied slaapplek aan 6 gaste in die dorp Chrissiesmeer, stapafstand vanaf die middedorp.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers (1 badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort). Twee slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond en maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word.
Braaigeriewe is agter die huis beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere is welkom, mits vooraf reëlings getref is,
Chrissiesmeer word omring deur verskeie mere en panne wat elke jaar duisende flaminke lok. Daar is ook verskeie doendinge in die area soos voëlkyk, swem, visvang, bergfietsry, voetslaan en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marjorie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
- Gaste dink Stasiemeester het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang