Station House @ Riverview Country Inn
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Swinburne-weg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Station House @ Riverview Country Inn bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Harrismith. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis.
Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Al 3 slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 'n enkelslaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het ook 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek.
Alle gaste het toegang tot die groot tuin, gemeenskaplike swembad en restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Main Swinburne-weg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien meer verblyf in Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Swinburne-weg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat