Station House Penthouse
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 19 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Station House Penthouse is 'n moderne selfsorgdakwoonstel in Seepunt in Kaapstad en dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n kontemporêre dog luukse wegbreek.
Die dakwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n lieflike balkon met sitplek, 'n swembad en 'n asemrowende uitsig oor die stad.
Station House is 'n volledig operasionele woonstelgebou en hotel met 2 wêreldklas restaurante, 'n gimnasium, sakesentrum en veilige, toegewyde ondergrondse parkeerplek met 'n motorhuis. Die gebou spog met sekuriteit en privaatheid deur eksklusiewe toegang tot die boonste verdieping met die gebruik van gaste se dakwoonstelsleutel.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Bryn Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 19 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang