25% af Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Dullstroom Akkommodasie by Stay @ 67 | LekkeSlaap
+40

Stay @ 67

  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R950 R713 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stay @ 67 is op die boonste vloer van die Shop @ 67 Winkelsentrum in Dullstroom se middedorp. Dié woonstelle is loopafstand vanaf die winkels, restaurante, kroeë, soos Mayfly en Poacher, en ander geriewe.

Stay @ 67 bestaan uit 2 woonstelle, elkeen met slaapplek vir 3 gaste. Elke woonstel se oopplan-leefarea het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Verder het elke woonstel 'n gerieflike sitarea met 'n rusbank, gemakstoel, 'n platskerm-TV met DStv, 'n klein kombuisarea met 'n mikrogolf en yskas, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Kos en drankies wat by Mayfly bestel word, word by die woonstelle afgelewer.

Altwee eenhede word verhit deur die skoorstene wat gekoppel is aan koolstowe in die winkels onder. Die woonstelle word daagliks skoongemaak.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kroeg
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Stay @ 67
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
  • Gaste dink Stay @ 67 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R713
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R713
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R713
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADxamwRg9Q47EdY17m1fqtSqiiB0KQ7MLs55SIw5ONx64YZshcK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R713  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 0111 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.419691084874 30.104953050613
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za