Stay @ Delaware
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Delaware Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Stay @ Delaware is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Lynnwood Glen, Pretoria. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie off-the-grid-ateljee kan tot 2 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik ook oor 2 leunstoele en 'n TV vir gaste se vermaak.
Die eiendom spog met 'n tuin en veilige parkeerplek. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met besienswaardighede soos die Faerie Glen Natuurreservaat wat ongeveer 2,1 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 75 Delaware Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Delaware Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang