LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay @ Go Bela Bela | LekkeSlaap
+7

Stay @ Go Bela Bela

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Stay @ Go Bela Bela
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Koos G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang, kamers ruim genoeg en skoon, baie veilig en rustig.

Baie goed geleë naby Bela-Bela, vriendelik ontvang en kamers is ruim genoeg en skoon. As oornag of naweek bestemming is dit puik, veilig en rustig, sal plek beslis aanbeveel en weer besoek.

Stay @ Go Bela Bela's terugvoer

Baie dankie sien julle weer in die toekoms.
Groetnis,
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Pietro K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietro K
Saam met vriende

Rustige mooi oorslaap plek.

Is vriendelik ontvang. Mooi nuwe kamer. Mooi toegerus. Heerlike ruim en warm stort.Groen grasperk met swembad. Heerlike groot kuier afdak. Kon lekker braai.

Stay @ Go Bela Bela's terugvoer

Baie dankie wardeer baie sien julle weer in die toekoms.

Groetnis
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Nkosinathi M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nkosinathi M
Gesin met klein kinders

It is a lovely, neat and quiet place.

On the positive side, the place is nice, quiet and lovely. Clean lovely rooms with neat beautiful bathrooms. However, on the negative side is that they have no television and their swimming pool was empty with no water in it. The absence of television was obviously unbelievable. I never thought this day and age one would find a B&B or self-catering accommodation without such a basic necessity. Though this scenario created a nice opportunity for the family to bond, but once that was over, we were bored to death. The place has not covered parking for cars.

Stay @ Go Bela Bela's terugvoer

Hi Nkosinathi,
I did inform you that the TV was struck by lightning and the pool is under construction, as you can see it is not painted yet.
Thank you.
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Selina M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selina M
Saam met vriende

Pleasant place to stay.

A swimming pool would be a great addition.

Rina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n plesier.

Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan, alles was skoon en netjies en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Qunessa V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Qunessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Skoon en netjies, maar geen swembad, kaartfasiliteite of gemeenskaplike sitkamer of kombuis soos genoem nie. Die parkering is ook nie onderdak of veilig nie.

Katlego P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katlego P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and peaceful environment.

Not the place to go if you looking for a party, but definitely the place to be for a quiet getaway.

Stay @ Go Bela Bela's terugvoer

Beste Katlego,

Baie dankie, sien julle weer in die toekoms.

Groete,
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Marli J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marli J
Besigheidsreis

Netjiese basiese verblyf.

Verblyf is basies, maar baie skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Sien uit na die swembad wat tans in wording is. Kan dalk wel oorweeg om 'n spieël in die badkamer op te sit.

Stay @ Go Bela Bela's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer te ontmoet.

Groetnis
Anton

Stay @ Go Bela Bela
Gillean N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie vriendelik en gasvry.

Stay @ Go Bela Bela's terugvoer

Baie dankie. Ek sien uit om julle weer te ontmoet. Lekker dag verder.

Stay @ Go Bela Bela
Vanaf R580
per nag (plek vir 3)
Vanaf R580
per nag (plek vir 3)
Vanaf R580
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Roodepoort Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwOTk3YTY0LWYwMTAtNGE0My04YTRmLTNkMzRkMjFkMjkzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 R516 Farm Roodepoort 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.894728383864 28.221677541733
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!