Stay on Breed
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breedstraat 810, Oxford Heights Eenheid 87, Pretoria, 0182, Gauteng
-
Vanaf
R950R808 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stay on Breed is 'n knus selfsorgwoonstel in die Oxford Heights-kompleks in Pretoria en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Die eenheid bied slapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met stoele. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon en veilige parkeerplek i beskikbaar. Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, 'n kinderspeelarea, braaigeriewe en gimnasiumtoerusting in die kompleks. Die verblyf is naby inkopiesentrums, restaurante, hospitale en die N1.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nthabiseng Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Breedstraat 810, Oxford Heights Eenheid 87, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Stay on Breed het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montana Tuine Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breedstraat 810, Oxford Heights Eenheid 87, Pretoria, 0182, Gauteng