Somerstrand Akkommodasie by StayOnThird | LekkeSlaap
+8

StayOnThird

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 8, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

StayOnThird is in Summerstrand, Port Elizabeth, geleë. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n paartjie of selfs 'n sakereisiger. Dit is naby talle restaurante, winkels, die strand en vele meer.

Die oopplan-woonstel het 2 enkelbeddens met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Dié selfsorg-woonstel het 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n muur-TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

StayOnThird is ongeveer 150 m van die strand af en naby die Boardwalk Casino. Dit is ten volle toegerus met al die geriewe vir kort- en langtermyn verblyf.

Daar is veilige parkeerplek agter elektriese hekke.

Linne, handdoeke en gratis skoonmaakdienste word vir langtermyn verblyf voorsien. Die kothuis is heeltemal privaat en is deel van die tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by StayOnThird sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir StayOnThird
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 3de Laan 8, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink StayOnThird het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 8, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgmPzyrpF0KUCwrwCl5jlhGvcngNZsX2qmH1j1ZHd9FNXBV9QRW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 8 Third Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.98431 25.6628
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za