Secunda Akkommodasie by Steelpoort Inn | LekkeSlaap
+16
+16

Steelpoort Inn

  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steelpoortstraat 10, Secunda , 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Steelpoort Inn is in Secunda en bied verblyf 'n verskeie kamers wat gerieflik gemeubileer is.

Dié kamers het enkelbeddens of dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Die kamers het elk 'n TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan op versoek teen ekstra koste gereël word.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamers ontspan, in die swembad afkoel of van die braaigeriewe gebruik maak. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Steelpoort Inn
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Steelpoortstraat 10, Secunda , 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Steelpoort Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steelpoortstraat 10, Secunda , 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACk83uw1Udo8q7UNKgmLqr4fzfPlVjSHql65jNptk5MW5gMbP0N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 Steelpoort Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.524096087908 29.208270829345
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za