LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Amanzimtoti

Stella Maris 144

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Alfred M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Was nice, enjoyed my stay. The security was super helpful and customer service. It was great, and the place was clean and everything was in working order. My kids were happy; just the stay was too short. I almost asked to extend my visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

All basic needs were met. Great view from the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Beslis 'n woonstel wat ek in die toekoms weer sal gebruik. Die verblyf was perfek en baie veilig. Ons het die vakansie daar baie geniet. Dit is baie naby aan die hoofstrand en Splash World wat dit vir ons baie maklik gemaak het. Die uitsig vanuit die woonstel is van die beste nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Awesome plek. Wat 'n awesome plek, ons mense het baie lekker gebly en baie mooi uitsig. Gaan beslis weer daar kuier. Baie dankie aan die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Skoon, rustig en netjies. Lekker gebly. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in die kombuis. Badhanddoeke 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pillay L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

We had an awesome time. It was beautiful. The price was absolutely reasonable. The view was beautiful. The restaurants were not very far; we could walk to get food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was 'n lekker Desember wegbreek wat ek kan aanbeveel. Die verblyf was perfek. Alles wat benodig is, was beskikbaar. Sekuriteit en netheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaishree L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

I loved it. It was amazing and beautiful. Just had a few cockroaches. I bought spray and sprayed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phindile F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

We really enjoyed our stay; blankets and towels need to be replaced. Very good, near the mall and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.0
Sep 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e5995caa1e0c3f99e828155f6557f498d4ceb52e13a01abb236d3a519e7778eb3e9db212c921dd3d745e18fd14fa8e2033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0519814792 30.888076592065

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang