- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rothmanstraat 1, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die gastehuis is in die historiese en kultuurryke dorpie Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf met egte Karoo-gasvryheid aan elke gas.
Daar is 3 ruim suites met lugversorging. Elke suite het DStv, 'n badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n dubbelbed en enkelbeddens. Handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster, en 'n ketel toegerus en daar is koffie en tee.
Klein troeteldiere is welkom en daar is parkeerplek op die perseel agter 'n motorhek, motorhawes vir gaste se voertuie, braaigeriewe en 'n mooi tuin.
Besoek die Nasionale Park en geniet die indrukwekkende wild wat te sien is in die Kamdeboo Nasionale Park in Graaff-Reinet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 187
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Rothmanstraat 1, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Stemar Self Catering Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rothmanstraat 1, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom