Sterkspruit Mountain Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Die Sterkspruit Plaas is op 'n platorand geleë wat deel van Drakensberge vorm en spog met 'n uitsig oor die pragtige Schoemanskloofvallei.

Die Manor House Shalom het 4 kamers. Die Lemon-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Aloe- en Fern-kamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Palm-kamer het 'n dubbelbed, bababedjie en deel 'n badkamer met die Aloe- en Fern-kamer. Kiepersol is 'n konferensie-lokaal en beskik oor 2 solder-suites wat elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Silver Oak beskik oor 2 selfsorgkothuise wat elkeen 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n stoep met braaigeriewe het.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Gaste kan ook hulle eie voorraad saambring en die gasheer sal 'n maaltyd vir hulle voorberei.

Sterkspruit Mountain Haven spog met 'n rits doendinge, soos voetslaan, abseil en bergklim. 'n Lughawe-pendeldiens vanaf die Krugerwildtuin in Nelspruit en O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg is teen ekstra koste beskikbaar.

Sterkspruit Mountain Haven is minder as 'n uur se ry vanaf alle toeriste-besienswaardighede, soos die Krugerwildtuin, Sudwala Grotte en Nelspruit waar daar 2 winkelsentrums met 'n casino, bioskoop en ysskaatsbaan is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sterkspruit Mountain Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 R531 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za