Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stevenski's Guesthouse

Gastehuis
Kamer 10
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 10 is 'n pragtige en suite-kamer met 'n bad en 'n stort. Dit is met 'n mikrogolfoond, strykyster en strykplank en eetgerei en breekware vir 2 mense toegerus. Die eenheid het 'n lessenaar vir ons sakereisigers.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B Spesiale tariewe geld vir meer as 3 aande of langtermyn indien dit vooraf bespreek word. - Langtermyn: 5 opeenvolgende dae

Huisreëls

Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekwoteerde tarief is 'n deeltarief per dag, tensy anders gespesifiseer en sluit 'n buffet-ontbyt in.
Kinders van 0 tot 12 jaar betaal R50.
Kinders van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Bepalings en voorwaardes vir Beach Club Self Catering Apartments:

Die gekowteerde bedrag is per eenheid en net as 'n selfsorg-eenheid.
Geen etes of skoonmaak van die eenheid word ingesluit nie.
Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Vars linne word elke derde dag voorsien.
Rook is verbode in die eenheid.
Een onderdakparkeerplek word per eenheid voorsien.
Die eenheid is volledig gemeubileer, maar dit het nie 'n wasmasjien of skottelgoedwasser nie. Daar is 'n wassery op die perseel.
'n TV met beperkte DStv-kanale is beskikbaar. Indien gaste toegang tot meer kanale wil hê, kan hulle hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.
Braaigeriewe is op die gemeenskaplike grasperk beskikbaar. Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet in kontant met aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 8
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons nuutste toevoegings, kamer 8 en 9, is uitmuntend en het en suite-badkamers met baddens en storte. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware vir 2 persone, strykplank, strykyster en 'n werkstasie vir sakereisigers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Kamer 9
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons nuutste toevoegings, kamer 8 en 9, is uitmuntend en het en suite-badkamers met baddens en storte. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware vir 2 persone, strykplank, strykyster en 'n werkstasie vir sakereisigers.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B Spesiale tariewe geld vir meer as 3 aande of langtermyn indien dit vooraf bespreek word. - Langtermyn: 5 opeenvolgende dae

Huisreëls

Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekwoteerde tarief is 'n deeltarief per dag, tensy anders gespesifiseer en sluit 'n buffet-ontbyt in.
Kinders van 0 tot 12 jaar betaal R50.
Kinders van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Bepalings en voorwaardes vir Beach Club Self Catering Apartments:

Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekowteerde bedrag is per eenheid en net as 'n selfsorg-eenheid.
Geen etes of skoonmaak van die eenheid word ingesluit nie.
Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Vars linne word elke derde dag voorsien.
Rook is verbode in die eenheid.
Een onderdakparkeerplek word per eenheid voorsien.
Die eenheid is volledig gemeubileer, maar dit het nie 'n wasmasjien of skottelgoedwasser nie. Daar is 'n wassery op die perseel.
'n TV met beperkte DStv-kanale is beskikbaar. Indien gaste toegang tot meer kanale wil hê, kan hulle hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.
Braaigeriewe is op die gemeenskaplike grasperk beskikbaar. Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet in kontant met aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 11 Delux en suite-bad en -stort
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 11 is 'n pragtige en suite-kamer met 'n bad en stort. Dit is met 'n mikrogolfoond, strykyster en strykplank, eetgerei en breekware vir 2 mense toegerus. Daar is ook 'n lessenaar vir sakereisigers.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Spesiale tariewe geld vir meer as 3 aande of langtermyn indien dit vooraf bespreek word. - Langtermyn: 5 opeenvolgende dae

Huisreëls

Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekwoteerde tarief is 'n deeltarief per dag, tensy anders gespesifiseer en sluit 'n buffet-ontbyt in.
Kinders van 0 tot 12 jaar betaal R50.
Kinders van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Bepalings en voorwaardes vir Beach Club Self Catering Apartments:

Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekowteerde bedrag is per eenheid en net as 'n selfsorg-eenheid.
Geen etes of skoonmaak van die eenheid word ingesluit nie.
Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Vars linne word elke derde dag voorsien.
Rook is verbode in die eenheid.
Een onderdakparkeerplek word per eenheid voorsien.
Die eenheid is volledig gemeubileer, maar dit het nie 'n wasmasjien of skottelgoedwasser nie. Daar is 'n wassery op die perseel.
'n TV met beperkte DStv-kanale is beskikbaar. Indien gaste toegang tot meer kanale wil hê, kan hulle hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.
Braaigeriewe is op die gemeenskaplike grasperk beskikbaar. Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet in kontant met aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 12 Delux en suite-bad en -stort
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is pragtig en het 'n en suite-badkamer met bad en stort. Daar is ook 'n mikrogolfoond, strykplank en yster, eetgerei en breekware vir 2 persone, en die kamer het 'n lessenaar vir sakereisigers.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B Spesiale tariewe geld vir meer as 3 aande of langtermyn indien dit vooraf bespreek word. - Langtermyn: 5 opeenvolgende dae

Huisreëls

Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekwoteerde tarief is 'n deeltarief per dag, tensy anders gespesifiseer en sluit 'n buffet-ontbyt in.
Kinders van 0 tot 12 jaar betaal R50.
Kinders van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Bepalings en voorwaardes vir Beach Club Self Catering Apartments:

Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekowteerde bedrag is per eenheid en net as 'n selfsorg-eenheid.
Geen etes of skoonmaak van die eenheid word ingesluit nie.
Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Vars linne word elke derde dag voorsien.
Rook is verbode in die eenheid.
Een onderdakparkeerplek word per eenheid voorsien.
Die eenheid is volledig gemeubileer, maar dit het nie 'n wasmasjien of skottelgoedwasser nie. Daar is 'n wassery op die perseel.
'n TV met beperkte DStv-kanale is beskikbaar. Indien gaste toegang tot meer kanale wil hê, kan hulle hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.
Braaigeriewe is op die gemeenskaplike grasperk beskikbaar. Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet in kontant met aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolsingel 2, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MGM0OWU5LWE4MjctNDM2Mi1iZmQxLTE2OTM2YzU4ZTQwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 2 Hardekool Crescent Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.68567957156 27.687784330372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem