LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stilista Guest House | LekkeSlaap
+44

Stilista Guest House

40 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Stilista Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kobus B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Plek is baie skoon en netjies. Oortref enige een se verwagtinge.

Lana V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie behulpsaam.

Het hier gebly tydens my mans se hospitaalverblyf - was baie behulpsaam en goed geleë.

Elise T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Ons was stylvol ontvang en die kamer is net so stylvol gewees. Ontbyt was heerlik en diens was voortreflik.

Chris R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful, comfortable and stunning ambience.

We would recommend Stilista to anyone. You receive a warm welcome and the place is absolutely amazing in terms of appearance, cleanliness and is very close to all amenities. The ambience and atmosphere of the pretty suites and garden is awesome.

Odette D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, netjies en skoon.

Vriendelike diens.

Avril V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het in styl.

Ons kamer was pragtig en netjies. Ontvangs gasvry. Sal beslis weer daar bly.

Hickory K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hickory K
Saam met vriende

The customer service and accommodation was out of this world.

I would recommend this guest house to anyone considering their exceptional customer service and elegant rooms which were extremely neat and beautiful. You need to see to believe.

Rudie W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie W
Saam met vriende

Lekker gebly.

Die kamers is baie mooi. Vriendelike diens. Sal beslis weer gaan oorslaap.

Bets C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets C
Enkelreisiger

Rustig, gemaklik, bekostigbaar.

Baie vriendelike mense, behulpsaam, word sommer maklik vriende. Beveel aan vir jou tuiste weg van jou eie.

Hannes V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Netjiese akkommodasie in stil omgewing.

Jannie P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie P
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Dit was ons derde besoek en weereens 'n baie goeie ervaring. Heerlike ontbyt.

Damian D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian D
Besigheidsreis

Goed.

Was 'n geskikte verblyf vir my sakereis. Verblyf en kliëntediens was baie goed. Parkering nie goed ingerig nie, spasie baie nou.

Sarah M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Foto's op webblad is wat jy kry en meer.

Kamers is ruim en netjies.

Sarel V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en baie netjies.

Die kamers is lekker ruim en netjies. Eliza was selfs bereid om ons vroeg te laat inboek en vir die kinders opblaas matrasse in die kamer gesit. Ons het vroeg pad gevat so moes ongelukkig die ontbyt mis, maar dit het heerlik gelyk so in die verbygaan.

Liezel B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel B
Besigheidsreis

Alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.

Baie tevrede, vriendelike diens, alles netjies en gerieflik. Parkering net bietjie ongerieflik. Ek beveel ten sterkste die verblyf aan.

Christian C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder mooi en netjies.

Baie mooi gastehuis met luukse kamers. Alles baie netjies en goed versorg. Pragtige binnehof met mooi swembad. Baie goeie waarde vir geld. Ontbyt kan verbeter deur keuses te bied wat die warm ontbyt betref, bv gebakte eiers, roereiers, omelette, ens.

Hein M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net ’n bed om te slaap.

Die geriewe laat veel te wense na. Ontbyt wat net 7:00 bedien word is ongerieflik omdat mens nie altyd net daai tyd kan ontbyt eet nie. Die TV-kanale is basiese SABC-kanale en die badkamer se ligte wat by die voordeur aanskakel is baie frusterend.

Stilista Guest House's terugvoer

Geagte Hein,
Elke kamer is toe gerus met 'n ordenklike koningingrootte bed met net die beste linne, rusbank, stoel en tafel met 'n spieël, yskas met vries gedeelte water koeler, mikrogolf oond, kluis, styk yster met stryk plank, haardroër, koffie en tee geriewe. Wat die SABC kanale van die TV aan betref, ja dis is wel daar, maar elke kamer het 'n paket wat spesiaal vir Gaste Huise aan gebied word deur DStv.


Stilista Guest House
Avril V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Net een nag oorgeslaap. Alles was rustig en gerieflik. Ontbyt was net baie vroeg bedien omdat kinders moes skool toe. 7h30 sou beter gewees het. 'n Ouma-beskuit in die kamer vir vroegoggend koffie sou ook welkom gewees het. Verder tops, dankie.

Elriaan D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elriaan D
Enkelreisiger

Die kamers is baie mooi en stylvol.

Ek sal Stilista Guest House vir enige iemand aanbeveel. Baie mooi en lekker gewees.

Johan K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Rustig!

Sien sterre.

Janiece B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janiece B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was baie lekker om daar te slaap en ons het goed gerus!

Die gastehuis is baie skoon. Baie mooi kamer en die badkamer is lieflik en baie groot. Ongelukkig kon ons nie ontbyt eet nie, want ons moes al 4 uur die oggend die gastehuis verlaat. Baie lekker geslaap.

Trudie P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P
Enkelreisiger

Dit was fantasmagories.

Vriendelik en so netjies. Ek sal vir seker weer daar oorbly.

Dewald D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Besigheidsreis

Baie lekker en waarde vir geld.

We had the best stay in Jo'burg.

Lourence M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourence M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Ons was aangenaam verras deur julle gasvryheid, aandag aan detail en bekostigbaarheid. Kan definitief aanbeveel! Baie maklik om te vind.

Magda O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O
Enkelreisiger

Fantasties.

Baie gasvry en behulpsaam.

Jaco S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wat 'n juweel.

Het die verblyf geniet en was baie mooi. Die warmwater-swembad was 'n plus. Ek sal dalk dit ook geniet as daar dalk vol DStv is.

Kobie P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stunning. Mooiste kamers wat ek al gesien het. En ek travel nogal baie.

Daar was ook air-conditioning wat skaars is teen daardie tarief.

Bets B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets B

Skoonste en aangenaamste slaapplek ooit! Alles wat jy nodig het!

By aankoms is ons baie vriendelik ontvang! Die kamer en badkamers was skoon en netjies en baie keurig versier! Alles wat jy nodig het! Yskas, TV, swembad, braaigeriewe en heerlike skoon beddegoed en yskoue water asook koffie en tee! Die parkering mag dalk 'n probleem wees as 4 groot voertuie gelyk daar moet parkeer, dit is wel baie veilig!

Julie F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

See the stars.

Bets C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets C
Besigheidsreis

Lekker.

Gemaklik.

Madelein V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens gewees.

Goeie diens en hulle was baie behulpsaam gewees.

Jannie P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Dit was ons tweede besoek en was weereens uitstekend. Pragtige kamers, baie skoon en netjies met heerlike ontbyt.

Kobus P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf.

Wonderlike verblyf. Lekker en gemaklike kamers. Vriendelike personeel.

Leon D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig en veilig.

Baie vriendelike ontvangs. My vrou was gaande oor die kamer, lekker ontbyt en ons het heeltyd tuis gevoel. Dis maklik om te vind en ons het heel veilig gevoel. Enigste area wat kan verbeter word is die tee en koffie in die kamer (beter kwaliteit) en dalk 'n lekker mat of twee op die vloer. Die teëls was vrek koud. Ons sal enige tyd weer daar bly en kan dit aanbeveel.

Karin W - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het spesiaal en veilig gevoel.

Waarde vir geld. Kan verseker aanbeveel.

Charmainne P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmainne P
Besigheidsreis

Beste waarde vir geld!

Kan werklik Stilista Gastehuis aanbeveel. Alles is baie smaakvol en die ontbyt is heerlik!

Belinda C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Gesin met tieners

Still the best.

I will stay nowhere else.

Tumisang M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumisang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Everything on point.

Nice place to relax with excellent breakfast and friendly staff.

Adele B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Enkelreisiger

Goeie diens ontvang en die eienaar was baie gasvry!

Als was baie netjies en gerieflik en die diens was uitstekend!

Karin V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannende ervaring.

Dit was heerlik, het glad nie gevoel soos gastehuis nie, maar soos 'n eie tuiste. Die personeel was baie vriendelik en besorg. Sal enige tyd Stilista Guest House aanbeveel.

Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendrylaan 49, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNjVhNzA5LWQyM2YtNGFjZS05OWEyLWUzZTM5YWMzMGMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 49 Arend Drive Helikonpark 1759 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -26.181229 27.680639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!