Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilista Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en eienaar is. Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar oornag en almal vertel van Stilista Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billa N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie netjiese plek. Eienaars baie vriendelik en laat jou onmiddelik tuis voel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner T
1 nag
5.0
Nov 2023

Fantasties en baie lekker. Dit was amazing, skoon en absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa L
1 nag
4.6
Mei 2024

Great. Baie netjies, baie lekker geslaap, sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker daar gebly. Mense was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun-marie V
1 nag
5.0
Jun 2023

Skoon, vriendelik en veilig. Die diens was uitstekend. Die kamer was skoon en het alles ingehad wat nodig was. Bed slaap heerlik. Dis baie mooi en mens voel sommer veilig daar. Sal verseker weer daarin boek as ons daardie kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eliza
Stilista Guest House
Baie dankie vir die pragtige review, bly jul het jul tydjie by ons geniet, ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom by ons.

Marius W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Plek lekker groot en smaakvol ingerig. Uitstekende kliëntediens ,goed geleë en kamer baie smaakvol ingerig. Badkamer groot en modern. Sal beslis weer van hulle diens gebruik maak en sal dit beslis vir vriende en famille aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eliza
Stilista Guest House
Baie dankie vir jul kuiertjie by ons, ons sien uit om jul weer terug te verwelkom by ons.

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Gasvry, behulpsaam. Ons het vir twee aande daar gebly, mense baie vriendelik en gaaf. Ons het probleem met warm water gehad, hul het ons dadelik tegemoet gekom en ander kamer gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eliza
Stilista Guest House
Baie dankie vir die resensie, Linda. Dit was lekker om julle by ons te gehad het. Jammer vir die Solar geyser wat 'n probleem gegee het, kon dit darem dadelik uit gesorteer het. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Liezel W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Uitstekende verblyf, kamers is ruim, netjies en mooi. Die kamers is uiters noukeurig versier, met 'n groot badkamer en al die geriewe was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eliza
Stilista Guest House
Baie dankie vir jou pragtige review, bly jul het jul tydjie by ons geniet.

Tim N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

The gueat house was well situated for our visit. Family visit to elderly parents guest house was well situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendrylaan 49, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131eefe1f8411328c058d4dca500cb6a6c020000987dff1f1ca9714bc5a6c52464227f08b857b72c5900c2adf1a642f4422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 49 Arend Drive Helikonpark 1759 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.181229 27.680639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang