LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53
Gastehuis in Wes-Rand

Stilista Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 49 Arend Drive, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stilista Guest House is geleë in Randfontein, in die voorstad Helikonpark. Dié gastehuis bied luukse B&B-verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Dit is ook ideaal vir paartjies wat hierdie stil omgewing wil besoek.

Hierdie lieflike gastehuis het 6 suites wat individueel versier is. Elke suite is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. En die suites lei na die tuin en die swembad-area.

Begin jou dag met 'n heerlike ontbyt. Die gastehuis se ligging, na aan al die hoofweë, maak dit ook ideaal vir gaste wat op reis is na Pretoria.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rochelle R
Saam met vriende
5.0
Was verwelkom met vriendelikheid. Eliza het uit haar pad gegaan. Loved it. Netjies en baie mooi.
Aug 2026
Ida V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang en die verblyf was geskik vir die doel van ons reis. Gerieflik en netjies.
Jul 2026
Mpho Ezra M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and beautiful. All I can say is the lady was very nice and the place is very clean and the garden was very beautiful. The place i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Antoinette N
Saam met vriende
5.0
Very nice, will use them again. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Hendrik D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige veilige plek om te oornag. Hierdie akkommodasie is van hoogstaande gehalte. Daar word voorsiening gemaak vir alles wat van 'n gastehuis verwa...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 49 Arend Drive, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Gaste dink Stilista Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Arend Drive, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74175051a1773e131dc724e51cffef6728f3aaa14401fdcdcc6e29de97bf610fdaf9f7e298e9f530b8bb2bce39c1cdb47e78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 49 Arend Drive Helikonpark 1759 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.181229 27.680639