LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stirling Place 5 | LekkeSlaap
+18

Stirling Place 5

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Stirling Place 5
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Izak V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig, gemaklik en gerieflik.

Ideale ligging en baie veilig. Woonstel is baie gerieflik met ‘n wonderlike see-uitsig.

St P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St P
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en goed toegerus met n' uitsonderlike ligging.

Pragtige uitsig en perfek geleë naby getypoel en Manabastrand asook winkelsentrums. Die steil trappe na die strand kan dalk vir ouer mense 'n probleem skep met die terugkom, dan moet jy maar om die blok loop! Baie lekker gerus en gekuier!

Franco G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld op die strand!

Baie gemaklike en skoon akkommodasie, so te sê op die strand. Lugversorging in die hoofslaapkamer en TV-kamer is baie aangenaam vir die vogtige klimaat. Die slim-TV werk goed met Netflix en PrimeTV. Ek het net my eie WiFi saamgeneem. Die eienaars (Dawie en Elsie) is baie gaaf en vriendelik. Ongelukkig is die opsigter van die HEV verskriklik ongeskik en baie eiesinnig, asof sy dink dat die eiendomme aan haar behoort. Sy was die enigste suurpunt van ons vakansie.

Mari R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R

Pragtige uitsig. Ons vakansie baie geniet en die woonstel is baie gerieflik.

Sal definitief weer bespreek a.g.v. sy goeie ligging en uitsig. Paar kleiner items in die woonstel wat aandag benodig soos 'n dak lekkasie en muurprop in die hoofslaapkamer wat stukkend is. Opsigter baie vriendelik en hulpvaardig. Andersins was alles in redelike goeie toestand in ag geneem dis by die see en 'n verhurings plekkie. Ons kan definitief die verblyf aanbeveel.

Willie M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Gesin met klein kinders

Baie gemaiklike plek en netjies.

Baie mooi uitsig oor see.

Sanri K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri K
Gesin met tieners

Dit was heerlik! Die woonstel se ligging is uitstekend en ons het fantasties gebly met alles wat mens nodig het!

Absoluut pragtige, netjiese, goed gemeubileurde woonstel! Een vir die boeke! Gloria, die skoonmaker, is ook 'n regte voorslag! Sal beslis weer gaan kuier! Voorwaar ’n lieflike woonstel!

Irma L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma L

Baie lekker plek, pragtige uitsig. Die strand is baie veilig en mooi skoon.

Daar kan dalk net 'n emmer voorsien word en 'n mop, want naweke word daar nie skoongemaak nie en dan wou onsself skoongemaak het. Die kamer wat wes wys se waaier raas wanneer jy dit op hoog stel. Die hoofslaapkamer se kragproppe is uit die muur uit en aan die linkerkant se een prop werk nie. Die elektriese omheining maak 'n skietgeluid, veral as dit reën. Verder het ons heerlik gekuier en sal weer wil gaan.

Stirling Place 5's terugvoer

Goeiemore

Baie dankie vir die resensie. Nou weet ek wat fout is en kan aandag daaraan gee.

Groete

Stirling Place 5
Erica F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica F
Gesin met tieners

Rustig, veilig, stil en baie skoon en netjies.

Ons het baie van die plek gehou, sal beslis weer die woonstel in die toekoms bespreek.

was R900
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
was R900
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
was R900
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona-boulevard, Stirling Place 5, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd6677bdcea7a611180927e283d11fd2dfeb7cd3975c3a258578dee0662f257b66796421495a4ceba18e5d7e6236fb1c7535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Lillicrona Boulevard 5 Stirling Place 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.854173311858 30.381924833265
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!