Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stockpoort Border Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Stockpoort Border Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lindie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Enkelreisiger

Great stay at the border.

Neat accommodation. Staff is friendly and the rooms are clean and comfortable. I will stay at Stockpoort Border Lodge again on my next Botswana trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stockpoort Border Lodge se terugvoer

Baie dankie, Lindie, vir jou mooi resensie.

Groete,
Wanda

Stockpoort Border Lodge
Ina M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooi bosveld en sy stilte.

Ek en my man het dit baie geniet, daar oorgeslaap om deur grens te gaan. Bonus is die mooi restaurant en heerlike kos, baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stockpoort Border Lodge se terugvoer

Baie dankie Ina

Dis altyd lekker om sulke boodskappe te ontvang.

Groete Stockpoort Lodge

Stockpoort Border Lodge
Paul G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Clean bed and a hot shower.

We enjoyed the stay even though it was only overnight. We arrived at 15:00. Place were ready for us. They have a restaurant and a bar which, are a huge plus point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker op die grens.

Lekker plek om te oornag by die Grenspos en die kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike verblyf.

Sal aanbeveel. Wanda is baie professioneel en vriendelik. Verblyf netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met tieners

Uitstekende ligging van die wat vroeg deur die grenspos wil gaan.

Oppad na Botswana by die lodge oorgeslaap. Lekker aandete en ontbyt teen billike pryse. Skoon en netjiese oornagverblyf net hanetree van grenspos af. Baie vlakvarke op die pad na die lodge — so wees versigtig op pad tussen Lephalale en Stockpoort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en skoon.

Goedgeleë oornagfasiliteit met vriendelike diens en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stockpoort Border Lodge se terugvoer

Baie dankie Willem.

Groete
Stockpoort Lodge

Stockpoort Border Lodge
Maryna K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie skoon en netjies. Goeie ontvangs, heerlike aandete en baie goed geleë om vroeg deur die grenspos te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Stockpoort Grenspos-pad, Stockpoort, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d9b657c119bd88232f4e34cf831c127ef407dae19dc03e6e7f327267c72a6fadc648d650959de8610ee091116bd039471a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Off Stockpoort Grenspos/Border Post road Stockpoort 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.4064687 27.3513134
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem