Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stofpan

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R387, Stofpan Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Stofpan is op 'n werkende plaas naby Kraankuil en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamers het elk 3 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitarea het gemaklike sitplek, boeke en tydskrifte.

Daar is ook braaigeriewe, hout word voorsien en gaste kan braaipakke, wildsbiltong en -droëwors bestel voor die inklokdatum.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Martin M
5.0
Bly vir meer as een aand. Heerlik gekuier vir 2 aande. Salige stilte alhoewel naby 'n goeie teerpad. Ons hondjie kon lekker die omgewing verken. Wonde...
Sien meer
Aug 2024
Zelda C
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede op Stofpan. Sal beslis weer hier oorslaap. Baie lekker gebly en geslaap.
Mrt 2024
Lex K
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegeruste plek, en welkome ondersteuning. Moes gasstofie aanvra tydens kragonderbreking.
Jun 2023
Cornelis B
Gesin met tieners
5.0
Rus vir die siel. Die stilte, rustigheid en sterre is onbeskryflik.
Jan 2023
Carlize V
5.0
Stofpan is 'n lekker plekkie. Ons het baie lekker gebly, die stilte is lekker en die veiligheid daar is iets om te beleef. Ek sal beslis weer en weer ...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan En
Marietjie ...

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R387, Stofpan Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Stofpan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R387, Stofpan Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a84a8e907a142c53a10681fe45b0006e514a961ab22ea1d0fd4392ab2c664d724ce6fa67dbd29944f4760bc5be476babb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 R387 Stofpan Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.893337908483 24.335073260052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang