Stone Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ferdie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlike begin van ons jaarlikse verlof. Ons het heerlik gekuier. Rustig en stil. Die gasheer/vrou is 'n uitstekende gasheer/vrou - ontsettend behulpsaam. Definitief aan te bevele. Voorspoed met al die planne en uitbreidings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanita
Stone Cottage
Ons waardeer dit opreg as gaste vir ons erkenning gee. Baie dankie. Julle is altyd welkom, julle is model gaste. Voorspoed vir 2024. Groete, Martin en Joanita

Lize B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Lekker vinnige wegbreek. Die Stone Cottage het alles wat jy nodig het. Dit is redelik basies en kort hier en daar bietjie TLC, maar perfek vir 'n vinnige wegbreek. Daar is ook kerse en energy saver bulbs vir loadshedding. Joanita was baie vriendelik en het goed kommunikeer. Daar is baie beperkte sein (ons het dit so verkies). Die plaasbrood was baie lekker, ek stel voor jy bestel een.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Stil en plaas. Was baie lekker op die plaas en stilte was lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanita
Stone Cottage
Dankie, dis baie lekker om erkenning en waardering te kry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Zand Rivier Farm 219 Portion 7, Laingsburg District, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1e5c344a9ad28e0ef365a22908cdebf1dff5c8c5a7c52a3ead710a1b36a0fd38d7eabe0e4da5b75f8e40fba3762c3ed34c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 R323 Zand Rivier Farm 219 Portion 7 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.368766310916 21.355955628567
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang