Dullstroom Akkommodasie by Stone-Fly Guesthouse | LekkeSlaap
+29
+29

Stone-Fly Guesthouse

34 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Sechabastraat 441, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stone-Fly Guesthouse is in Dullstroom, 'n klein dorpie in Mpumalanga en bied akkommodasie in 4 ruim selfsorgkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer of toegang tot 'n volledige kombuis.

Kamer 2 is rolstoelvriendelik en Kamer 4 is geskik vir gesinne. Kamers 3 en 4 kan bespreek word as skakelkamers vir groter groepe. Kamer 1 en Kamer 2 het elk 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het 'n sentrale eetarea en sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braaiplek en sitplek waar gaste lekker kan ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die huis het 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan gewapende reaksie (24 uur). Gratis WiFi is beskikbaar.

Dullstroom is hoog in die Steenkampsbergreeks geleë en is 'n natuurlike paradys wat asemrowende, panoramiese uitsigte van die berge en veldblommetjies bied. Dit beteken dat 'n groot verskeidenheid voëls in die area voorkom. Die bekendste trekpleister in Dullstroom is die visvang-geleenthede. Dullstroom is bekend vir die forelstroompies en prentjiemooi visvangplekke. Die omliggende area bied die geleentheid vir dagtoere na Sabie, Graskop en Pelgrimsrus.

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 34 resensies vir Stone-Fly Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Sechabastraat 441, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Gaste dink Stone-Fly Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Sechabastraat 441, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmMzI5N2EyLWNjZjgtNGE4Yy04MDk0LTc1YWRjMTk3ZjIxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 34 5 1 4 441 Sechaba Street Dullstroom 1113 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.414451020169 30.098383032018
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za