Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Hill - Casuarina Tree Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenkoppies, Magaliesberg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R6 190 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stone Hill - Casuarina Tree Cottage is op 'n privaat bosveldplaas, hoog bo die afgeleë dorpie Magaliesberg. Dit bied troeteldiervriendelike verblyf, en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n buitestort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan, op die 5 km-staproete gaan stap, of die gemeenskaplike swembad geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plaas KN 13, Steenkoppies, Magaliesberg, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R6 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenkoppies, Magaliesberg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa61a164a3069a98fa9a6bac845fa4bb2371bc2e033d7262c263db60624691cc60b06d22b4962433ecec4e22d3799e3266c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 190 per nag, vir 4 mense Farm KN 13 Steenkoppies 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.000235 27.568284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem