Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorgkothuis
Huisreëls
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Gaste is welkom om die hoenders met die voorsiene kos te voer en van die lieflike vryloop-eiers te gebruik tydens hul verblyf. Moet asseblief nie die varkhok binnegaan nie. Troeteldiereienaars met klein troeteldiere moet seker maak dat hul troeteldiere nie deur die heining kan ontsnap nie, aangesien varke nie met honde oor die weg kom nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
644 Von Wielligh Road, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang