Wes-Rand Akkommodasie by Stone Hounds Lodge | LekkeSlaap
+121

Stone Hounds Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R400, Hartbeeshoek, 2800, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stone Hounds Lodge is sentraal geleë en gerieflik naby Pretoria, Johannesburg, Krugersdorp en Hartbeespoort. Behalwe vir oornagverblyf is die lodge ideaal vir 'n wegbreek saam met 'n groep vriende of die gesin. Die lodge as geheel is beskikbaar om as venue te huur vir verjaardagpartytjies, familiereünies, wegbreeknaweke, hennepartytjies, konferensies, troues, en nog meer. Die lodge het slaapplek vir 22 gaste.

Stone Hounds Lodge bied grasdak-chalets en rondawels, kamers en eenhede aan gaste met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die eenhede het driekwartbeddens en/of koningingrootte-beddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir elke eenheid.

'n Yskas en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in elke eenheid. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Ontbyt en aandetes kan voorsien word op versoek. Let asb. daarop dat die eenhede nie TV of WiFi het nie. Die eenhede is nie toegerus vir selfsorg nie, maar gaste kan die gemeenskaplike braai-area gebruik of hul eie maaltye saambring.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en onthaalarea geniet of uitspan op die stoep. Geriewe vir konferensies, werkswinkels, troues, partytjies en reünies is beskikbaar.

Let asb. daarop dat Stone Hounds Lodge 'n streng spoedbeperking van 20 km/h het. Troeteldiere is welkom, indien vooraf gereël en gaste word vereis om die volledige bepalings en voorwaardes van die lodge te aanvaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vanaf die R400, Hartbeeshoek, 2800, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R400, Hartbeeshoek, 2800, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqwtnevd9FRlQb2Jlw2iQIKHYUZpG0gZppae0vZSIATx6rTDFUq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) Off the R400 Hartbeeshoek 2800 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.891952741493 27.717583179474
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za