Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 160 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Stone House is 'n selfsorg-vakansiehuis in privaat besit binne 'n gastehuiskompleks in die rustige woonarea van St. Lucia. Dit is naby die groenstrook van die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied, verskeie restaurante en boetieks wat dit perfek maak vir gaste wat op soek is na huislike verblyf.

Hierdie selfsorg-vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers se en suite-badkamer het 'n bad en die vyfde slaapkamer se en suite-badkamer het slegs 'n stort.

Hierdie verblyf het 'n 5Kva-rugsteunkragstelsel.

Die groot, oopplan-kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die groot leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na die beskutte stoep met meubels en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Stone House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stone House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Sandpiper-straat 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stone House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 160
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 160
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b168ee642cc3ee2a1ad66043429cca1adb7c4f33d77d775797f443bfebcc5e5ad340d76710b894cc7229451b001bb8c845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 160 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 16 Sandpiper Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.375948238495 32.419195854631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem