15 gaste
3 slaapkamers
13 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R363, Bulshoekdam Resort, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stone House 2 is 'n selfsorghuis in Clanwilliam en spog met 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge.
Dié huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 11 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, asook gratis WiFi.
Buite is 'n braai-area met sitplek waar gaste die berguitsig kan bewonder. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
11 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
René Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R363, Bulshoekdam Resort, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Stone House 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R363, Bulshoekdam Resort, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang