- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Azalea Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Stone Olive Gastehuis bied luukse akkommodasie. Ons en suite-kamers het privaat ingange vir u privaatheid.
Ons is ongeveer 900 m van die see af. Ons bied verskillende kamertipes. Ons gunstelingkamers is die luukse kamers bo, met see-uitsig en balkon - Ideaal vir wittebroodspaartjies of 'n spesiale geleentheid. Ons beddens is pragtig met 100% perkallinne en sagte kleure regdeur. Ons klem val op styl en luuksheid met 'n moderne kinkel. Tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water sal in alle kamers gevind word.
Die tweede kamertipe is ons luukse en suite-kamers onder. Hierdie kamers maak oop na 'n patio en rustige tuin.
Stone Olive Gastehuis bied 'n aparte gaste-sitkamer - onder vir u gemak en gerief.
Ons sprankelende swembad is geleë in 'n privaat binnehof met 'n netjiese tuin. U kan 'n dag van sononder op 'n luukse sonstoel by die swembad geniet.
Ons bekende Stone Olive Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 bedien. Ons bied 'n lekker ontbyt en 'n volledige koue buffet met slegs die varsste vrugteslaai, vrugtesappe, jogurt, graankosse. Ons plungerkoffie word spesiaal gemeng om aan ons hoë standaarde te voldoen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janine & Roelof Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 27 Azalea Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Stone Olive Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Azalea Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang