Dullstroom Akkommodasie by StoneFly Cottages | LekkeSlaap
+16

StoneFly Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

StoneFly Cottages is geleë in die dorpie Dullstroom en bied puik akkommodasie vir paartjies wat lief is vir die natuur, en groepe wat hierdie deel van Mpumalanga besoek.

Die 4 kothuise is gerieflik gemeubeleer en elkeen beskik oor 'n ruim, oopplan-interieur met 'n dubbelbed, 'n kombuisie met ontbythoekie en privaat badkamer. Elke kothuis het ook 'n kaggel en 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Gaste kan hul dae slyt deur die dierbare dorpie te verken, die nabygeleë Dullstroom Natuurreservaat te besoek, of kunsvlieghengel te beoefen. Saans kan daar lekker langs die braaiplek met 'n uitsig oor die tuin gekuier word.

Elke kothuis het 'n dubbelbed, oopplan-kombuis, volledige badkamer, ontbythoekie en braaigeriewe op die stoep.

Let asb. daar is 'n 1 km grondpad voordat jy by ons aankom.

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 80 resensies vir StoneFly Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Gaste dink StoneFly Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNDQ4ZWY3LTZmYWYtNDcyZi1hMWE1LTIxMmU4MzcyOTYyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 80 5 1 4 Sechaba ave /the old Sshoeman Str Dullstroom 1113 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.413382777778 30.098749722222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za