+32
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei

Stonehaven Main House

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Karwyderskraal Road, Stonehaven Farm, Hemel en Aarde Valley, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stonehaven Main House is 'n selfsorg-plaashuis geleë aan die voet van die Babylon Toren-bergreeks in die Hemel en Aarde-vallei. Die eiendom vorm deel van Stonehaven Eco Cabins & Farm, 'n biodinamiese ontsnapping wat akkommodasie bied wat eenvoudig gestileer is, maar moeiteloos luuks, met ontwerp geïnspireer deur die natuurlike omgewing.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende 3 slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is. Alle badkamers is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n elektriese oond, gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, koffiemasjien, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Skoonmaakmiddels word ook voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetarea, kaggel en TV. 'n Joga-kamer is ook beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.

Buitegeriewe sluit in 'n natuurlike swembad, houtvuur Kol Kol-warmbad, gasbraai, pizza-oond en buite-sitareas, beide skaduryk en sonnig.

Bykomende dienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste en mag vooraf kennisgewing vereis. Dit sluit in 'n skoonmaakdiens, wasgoeddiens, privaat sjef of spyseniering, masseerterapeut, joga-instrukteur, en verskeie aktiwiteite en uitstappies.

Die eiendom het 'n rugsteunkragtoevoer om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Ligging

  • Karwyderskraal Road, Stonehaven Farm, Hemel en Aarde Valley, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 22 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 22 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 22 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Karwyderskraal Road, Stonehaven Farm, Hemel en Aarde Valley, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281e1d8613c654db5841f18a16967b1c7daa557409736f7f1a877150883d627134fa6245fe658925607d176a01880ece4f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 000 per nag (plek vir 8) Karwyderskraal Road Stonehaven Farm 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.364191 19.240684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang